Afrikaans

Collection by Roelene Smuts

29 
Pins
 • 
76 
Followers
Roelene Smuts
Afrikaanse klanke

WordPress.com

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

Alfabet en Klanke

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Voorskoolse alfabet blaaie om klein kinders die alfabet te leer.

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...

Spelling1 | aa-klank | Oulike hulpbronne vir tuisskolers

Spelling1

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

aa, ee, uu, oo

dubbelklanke

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…

Varkie app vir tablet rekenaars

7 lekker boek-apps vir kleuters

Daar is wonderlike boek-toepassings beskikbaar wat kinders van kleins af lief vir lees sal maak. Ons boek-blogger bekyk ’n paar van haar gunstelinge.