Nou praat jy

Collection by Roekeloos

55 
Pins
 • 
212 
Followers
Roekeloos
vroteier

Vroteier

Sarie se bynaam tot haar dood na die ongelukkige voorval toe haar ma se boontjiebredie en die kostuumpartytjie op dieselfde dag geval het.

Banting, met vleis ja

Banting

met vleis ja

Kleintoontjies ...

Kleintoontjies …

… bly al in die slag sedert 450 BC.

Ek het jou ’n vraag gevra
You SmileNovelsThis Or That Questions

Nou praat jy: Ek het jou ’n vraag gevra

As jy hom twee vrae vraen hy antwoord net een

Boere mag nie meer pomp nie

Die skrif is aan die muur

Boere mag nie meer pomp nie

Gouelokkies
Robert McginnisMaysa MatarazzoJack VettrianoFrank Frazetta

Gouelokkies – die ander storie

Na een aand in ’n wilde dier se bed was Gouelokkies nooit weer dieselfde nie.

Vrolike Voortrekkers

Vrolike voortrekkers

"Voortrekkers: Gays mag penkoppe, drawwertjies word" - Rapport, 2 Augustus 2015

Afrikaanse roman

Afrikaanse roman

Visit the post for more.

Die lekkerste ding van skool ...

Die lekkerste ding van skool ...

Breiwerk: Wees Bang, Baie Bang

Breiwerk: Wees Bang, Baie Bang

Visit the post for more.

Gruseliger ClownEs Der ClownCircus ClownCreepy ClownCreepy Circus

Nou praat jy: SA ekonomie

Die kortlys vir Suid-Afrika se minister van finansies het al hoe vreemder begin lyk.

Slimfoon 1.0
Science FictionAlter ComputerComputer TechnologyUnseen Images

Slimfoon 1.0

Visit the post for more.

Tien jaar later – die ATKV-Oesfees

Ons was laas by Solms-Delta se Oesfees met die eerste fees, 10 jaar gelede. Sedertdien het hierdie fees ontluik as een van die beste multikulturele ervarings in Suid-Afrika.

Dis jou pa die!

Dis jou pa die

Reaksies: dogtertjie, baie bekommerd; ma, “ja-nee”.

Youth CultureRussian ArtPunk Fashion

Die definisie van katswink

Afgelei van die variasie van die vroulike kameeltoon, die katkyk. (Bron: Lappies Labuschagne en Lekkie Eksteen se Verklarende Afrikaanse Woordeboek vir die Hele Familie en die Bure, 1997)

… sy moet skaam wees en beskeie,  Inhuisig-stil en vroulik-fyn! – AG Visser
Lady BikerBiker GirlMotos Harley DavidsonCafe Racer GirlMotorcycle Outfit

Inhuisig-stil – sê wie

… sy moet skaam wees en beskeie, Inhuisig-stil en vroulik-fyn! – AG Visser