Elke dorp het ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê … - LekkeSlaap Blog
Al is daar nie ‘n poskantoor, vulstasie of OTM op ‘n Suid-Afrikaanse dorpie nie, sal daar ALTYD ‘n kerk wees. Ons land is bespikkel met dié argitektoniese meesterstukke wat so ‘n groot deel van ons herkoms vorm. Ek het bietjie rondgesnuffel en op ‘n paar pragfoto’s van kerke in Suid-Afrika afgekom. Hopefield Dié pragtige NG […]
Image result for 1820 settlers
Autumn Thrills on the West Coast
Autumn brings a wave of thrilling weekend prospects to the West Coast and surrounds
Clanwilliam
Clanwilliam - 1826 Clanwilliam in die Wes-Kaap is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die eerste trekboere het hulle hier reeds in 1732 langs die Olifantsrivier gevestig
Clanwilliam Museum
The old goal is one of the oldest buildings in town. The original small place of confinement dated from 1808. The younger current building served as prison until 1975. Everybody who is interested in the well known poet and author Dr. C. Louis Leipoldt should visit the museum. SA_10-11_1_26
Dié kerkie op Clanwilliam is eers in 1864 voltooi volgens 'n ontwerp van Carl Otto Hager, maar moes intussen weer plek maak vir die huidige kerkgebou, wat in 1964 in gebruik geneem is.