Cooking

Collection by Robert Ferreira

14 
Pins
Robert Ferreira
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Desserts, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos
Cake Roll RecipesRecipe Box

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Food recipes from all over the world. Healthy Dessert Recipes, Healthy Baking, Low Carb Recipes, Baking Recipes, Desserts, Bread Recipes, Yummy Recipes, Yummy Food, Kos
Healthy BakingBaking RecipesBread RecipesYummy Recipes

HEALTH RUSKS

HEALTH RUSKS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/health-rusks.html Wilna Dorfling Hilda Steyn beste resep ooit 1kg + 1 cup self rising flour (don't sift the flour) 1 1/2t salt 6t baking powder 2c muesli with nuts (chop the nuts fine) 2c bran 1c fine coconut 1c oats 1c sunflower seeds 1c wheatbix crushed Mix all the ingredients above in a large mixing bowl. Melt 500gm rama margarine in the microwave Add the following 50ml oil 500ml buttermilk 2c sugar 2 eggs Mix well…

No Knead Bread and Vetkoek . you got to try vetkoek Healthy Juice Recipes, Healthy Juices, Mince Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, Savory Scones, South African Recipes, Delicious Dinner Recipes, Yummy Food
Mince RecipesCooking RecipesCooking Ideas

VETKOEK / VULSELS

VETKOEK VULSEL http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/vetkoek-vulsels.html Dalene Brits Natuurlik APPELKOOSKONFYT! Probeer bietjie as jy weer maalvleis gebruik om fyn blaarslaai en skyfie vars tamatie daarop te sit met 'n blertsie bladjang..... mmmm**2/4/13 Dalene Brits Braai uie tot deurskynend en voeg die bully beef by. Braai tot beef deurwarm is. Dries Von Weidtz Braai uie tot deurskynend en voeg die bully beef by. Braai tot beef deurwarm is. Gooi n blik gemegde…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: WILLIE SE FRIKKIES Minced Beef Recipes, Meat Recipes, Low Carb Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos
Minced Beef RecipesMeat RecipesHealthy RecipesHealthy FoodEthnic Recipes

WILLIE SE FRIKKIES

WILLIE SE FRIKKIES http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/willie-se-frikkies.html Maggie De Castro Ek het toe Willie se frikadelle gemaak en dit is regtig heerlik! Maklikste Frikkadella ooit: Maalvleis R50 sin, een pakkie bruin uiesop poeier en een klein houertjie natuurlike yogurt. Meng liggies met `n vurk, bak frikkies oop in oond 180° tot gaar. Heerlik. (Willie J Smith)15/5/14 Maklike Frikkadelle…

Food recipes from all over the world.

MELKKOS RESEPTE

Melkkos Lekkerte. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/melkkos-resepte.html Gerrie Harmse Bestanddele: blik kondensmelk 2 koppies water 1 liter melk 1 koppie meel 125 ml botter bietjie sout So gemaak: Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk. Voeg die sout by. Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat…

Traditional Vetkoek recipe What you will need: 7 cups flour 2 teaspoons salt 2 tablespoons sugar 1 packet yeast. Lukewarm water Oil for fr. Bacon Recipes, Burger Recipes, Bread Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Instant Yeast, Recipe Collection, Traditional, Kitchens
Bread RecipesCooking RecipesInstant YeastTraditionalKitchens

TRADITIONAL VETKOEK

Traditional Vetkoek recipe What you will need: 7 cups flour 2 teaspoons salt 2 tablespoons sugar 1 packet yeast. Lukewarm water Oil for frying How to prepare: 1. Start with preparing your famous mince filling and set it aside. 2. Start with the Vetkoek by mixing the sugar and yeast with some lukewarm water. 3. Sift the flour and salt and add in your yeast mixture and knead. 4. Keep adding water and knead until you have a dough. 5. Leave the dough in the bowl and cover with a cloth. Leave…

SANDSUIKER Om sandsuiker te voorkom, sit die sap van een suurlemoen (ongeveer 62 ml) by vir elke kg vrugte. Easy Delicious Recipes, Great Recipes, Yummy Food, Favorite Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Recipies, Kos, Cooking Jam

TAMATIEKONFYT

SANDSUIKER Om sandsuiker te voorkom, sit die sap van een suurlemoen (ongeveer 62 ml) by vir elke kg vrugte. Moenie te veel roer nie, maar roer genoeg dat dit nie aanbrand nie - dit brand maklik, so hou maar dop.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/tamatie-konfyte.html TAMATIE-CHILLI-APPEL EN GEMMER KONFYT* in die Mikrogolf 3/01/13 Helena Chilli Kruger> Ek het 1kg [Tamatie, chilli, appel 1e gerasperde vars gemmer]alles is nou 1kg…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: KOEKSISTERS No Bake Desserts, Baking Desserts, Tart, Food And Drink, Pie, Favorite Recipes, Treats, Ethnic Recipes, Foods

KOEKSISTERS

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: KOEKSISTERS

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: OCEAN BASKET KNOFFELSOUS Fish Recipes, Seafood Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Kfc Coleslaw, Milk Tart, Deli Food, South African Recipes
Seafood RecipesRecipiesCooking RecipesYummy Recipes

OCEAN BASKET KNOFFELSOUS

OCEAN BASKET KNOFFEL SOUS Vir die wat hom nog nie het nie -hy is 'n wenner saam met ALLE seekos 1 Kg Romi Margarine 1 L Cream 60g Fish Spice 200g Crushed Garlic 125ml Lemon Juice 20g Flour 1Kg Mussels Method: Melt Romi,add cream,Lemon Juice,Fish Spice,Garlic and Flour together and stir regulary. Do not allow the Mussel Sauce to come to a boil as it will over cook. Bron: Het hom lank terug op email by my vriendin gekry!*Henriette Wessels…

Food recipes from all over the world. Custard Recipes, Tea Recipes, Recipies, Delicious Cake Recipes, Yummy Cakes, Korslose Melktert, African Dessert, Milk Tart, South African Recipes
Tea RecipesRecipiesDelicious Cake RecipesYummy CakesAfrican Dessert

Versameling - MELKTERT RESEPTE

Versameling - MELKTERT RESEPTE BESTE MELKTERT OOIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/melktert-resepte.html [ Lucia van der Westhuizen] Hiervan kan ek getuig, maak net dit. Jy kan enige kors gebruik. "En hoe weet ek dit? Want ek het 18 resepte voor die een probeer. Niemand het 'WOW' gesê nie. Met die een is dit al wat almal sê. Met hierdie resep, hou die tert sy vorm as jy dit bedien. Koop sommer 2 klaar gemaakte melktert korse by spar, nie worth it om jou eie te…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: KERRIE HOENDER GEREGTE Chicken Curry Coconut Milk, Quick Chicken Curry, Easy Delicious Recipes, Tasty, Yummy Food, Healthy Recipes, Coconut Milk Powder, Lamb Curry, Indian Food Recipes
Chicken Curry Coconut MilkEasy Delicious RecipesTastyHealthy Recipes

KERRIE HOENDER GEREGTE

Loraine Shelley Ek het in Dubai geleer hoe om rêrige PAKISTANIESE HOENDER KERRIE te maak dis heeerlikkk!! 500 g hoender vlerkies 500 g hoender boudtjies 11/2 ui opgesny 2 tamaties opgesny 2 Knoffelhuisies fyngesny 2 tot 3 kleinerige aartapels geskil en deurgesny 1/2 eetlp. curry poeier 1/2 eetlp. Cumin poeier 1/2 eetlp. Ginger poeier 1/2. Eetlp. Balls chutney 1/2 Eetlp Borrie 1 Blokkie hoender stock Sout + Peper COCONUT MILK POWDER !!!!! (Is ñ moet) **Braai jou uie in olie tot gaar of…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: PIZZA'S / FOCCASIA DEEG South African Recipes, Food To Make, Cheese, Cooking, Breakfast, Afrikaans, Muffins, Bread, Pizza
BreakfastAfrikaansMuffinsPizza

PIZZA'S / FOCCASIA DEEG

Helena Kruger PIZZA DEEG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/02/pizzas-foccasia-deeg.html 500 ml koekmeel 5 ml sout 1 x 10g kits suurdeeg 5 ml suiker 100 ml olie 240 ml lou warm water 1. Gooi alles in die voedselverwerker en knie goed. 2. Laat rys so in die bak tot dubbeld en pulse weer goed. 3. Rol baie dun uit. Sit tamatie en uiesous op en enige vulsel. 4. Bak 20 min in warm oond. *Foto Helena Kruger TERUGVOERING OMTRENT DIE DEEG** Molli Mardi Vd Merwe***01/10/2015…

Looking for a Recipe or Restaurant? Find easy food recipes for everything from Chicken to Cake. Find Restaurants, be it Sushi, Chinese, Italian or just good old South African. Savory Muffins, Savory Tart, Cheese Muffins, Tart Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Recipes, Ethnic Recipes, Marmite
Ethnic RecipesMarmite

MARMITE TERT

Kaas en Marmite Tert Oond 180 gr C. Verhit 125 ml melk en 1 en halwe E botter. Klits saam: 2 groot eiers en 125 ml suiker. Sif 1 k koekmeel en 2 t bakpoeier, kwart t sout saam. Vou in eiermengsel en roer melk en botter mengsel by. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30 minute tot gaar. Gooi volgende sous bo-oor sodra tert uit oond kom: Smelt 2 hoog vol E margarine of botter, 2 E Marmite in mikrogolf oond. Sprinkel fyn gerasperde kaas bo-oor solank tert nog warm is. Bedien dadelik.*Radio…

  Pineapple Beer, Smoothies, Beverages, Drinks, Cocktails, South African Recipes, Ginger Beer, Special Recipes, Glass Of Milk
DrinksGlass Of Milk

GEMMERBIER

GEMMERBIER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gemmerbier.html Helena Kruger 20ml gemaalde gemmer 10 liter lou water 1.6kg wit suiker 150g rosyne 10g aktiewe droëgis 10ml kremetart 10ml wynsteensuur Metode: Voeg die gemmer by die water en suiker en roer tot die suiker opgelos is. Voeg die res van die bestanddele by Giet die mengsel in 'n plastiekemmer met 'n deksel en laat dit 24 uur lank gis. Syg die bier daarna deur en giet die filtraat in gesteriliseerde bottels…