Resepte

23 Pins23 Followers
Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins, Cheese and Bacon Muffins, mid-morning snack, savoury. Something new to try for lunchtime.

Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoender.

Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoender.

Hierdie piesangbrood resep is die beste resep wat ek baie graag gebruik as ek piesangbrood maak. Die resep is lekker en maklik. LEES MEER NOU!

Hierdie piesangbrood resep is die beste resep wat ek baie graag gebruik as ek piesangbrood maak. Die resep is lekker en maklik.

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 ...

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) gevriesde gemengde groente (of 1 .

Biltong en Roomkaas Truffels Die lekkerste vinger happie,langs die braai of waar ook al, lekker !! Boerekos Resepte

Biltong en Roomkaas Truffels Die lekkerste vinger happie,langs die braai of waar ook al, lekker !

Pinterest
Search