Koekies

Collection by Rival Figueira

14 
Pins
 • 
10 
Followers
KONDENSMELKKOEKIES    4 Eiers   3 k Suiker   1 blik Kondensmelk   1 eetlp Stroop   750g Margarien   12 k Koekmeel   5 tlps Koeksoda   5 t... Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Scone Recipes, Other Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes, Kos, Coffee Cookies

KONDENSMELK KOEKIES

KONDENSMELKKOEKIES 4 Eiers 3 k Suiker 1 blik Kondensmelk 1 eetlp Stroop 750g Margarien 12 k Koekmeel 5 tlps Koeksoda 5 tlps Kremetart Knippie sout METODE: Meng suiker en eiers tot room en voeg kmelk en stroop by. Vryf margarien in meel en voeg koeksoda en kremetart en sout droog by. Maak aan emt eiermengsel. Bak in warm oond van 220*C vir 10 – 12 min. Die koekie moenie rys nie en moet hard wees. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html…

Coffee Cookies-with a coffee-fudge filling. These biscuits are regarded as a bit of a delicious luxury because it's hard work to make them. But the result is such a delightful mixture of textures and flavours, that it's well worth the effort. Coffee Biscuits, Coffee Cookies, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Eggless Biscuits, Cream Biscuits, Milk Cookies, Chip Cookies, South African Desserts

Koekies – Meule en koekiedrukker Resepte

Koekies – Meuletjies Resepte Koffiekoekies 750ml botter 250ml suiker 25ml stroop 25ml koffie ekstrak 5ml vanilla 60ml melk 5ml koeksada 5 koppies koekmeel ½ teelepel sout Klop botter en suiker goed…

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik... Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Tips, Baking Ideas, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cake Cookies

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Kos, Catering, Food And Drink, Treats, Baking, Biscuits, Cookies, Recipes, African

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!