When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

rusks

Collection by Rita Kotze

9 
Pins
VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik... Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Baking Tips, Baking Ideas, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cake Cookies

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Jam Tarts

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

In en om die huis: Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Boerekos met 'n Twist: Lepelsteeltjies / Wildebees ogies / Jam Thumbprint cookies Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, Jam Thumbprint Cookies

Lepelsteeltjies / Wildebees ogies / Jam Thumbprint cookies

Kleintyd lekker kry happies sonskyn. Ons het soveel bolletjies gerol, dat ons seker die pad van Pretoria na Kaapstad met ‘n lyn kon verbind. Vandag toe ek en kleinste van die Filistyne staan en bolle rol, raak ek weemoedig. Sussie het ma se neus gekry en ook rooi hare. Ek dink aan my mooi moeder. Sagte hande, pragtige natuurlike vos hare, rooikop. Kort, mollig en die mooiste kuite! Ek sien haar skarrel in die kombuis soos sy die panne en oonde voorberei vir die bak sessie wat voorlê. Ons…