Recipes

Collection by Rita Crause

11 
Pins
Remedies For Joint Pain Natural Cures for Arthritis Hands - This Fantastic Recipe Will Heal Your Back, Joints Legs Pain In Just 7 Days! - Way to Steal Healthy Arthritis Remedies Hands Natural Cures Natural Cure For Arthritis, The Cure, Health Tips, Health And Wellness, Health Fitness, Health Essay, Fitness Tips, Health Care, Leg Pain

This Fantastic Recipe Will Heal Your Back, Joints & Legs Pain In Just 7 Days!!!

This Fantastic Recipe Will Heal Your Back, Joints & Legs Pain In Just 7 Days!!!

If there is one rusk recipe you have to try, this is it! It has to be the most versatile recipe out there, which mean you can personalise it to suit your taste or mix it up for somethi… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Rusk Recipe, Recipe For Rusks, Recipe Hub, Buttermilk Rusks, Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Cookies

Worlds Yummiest Rusks

If there is one rusk recipe you have to try, this is it! Seriously! It has to be the most versatile recipe out there, which mean you can personalise it to suit your taste or mix it up for somethi…

Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Mince Recipes, Steak Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Meatball Bake, Curry Recipes, Chili Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Die beste frikkadelle

Die nederige frikkadel geniet nou die kollig in die koswêreld. Kom sit aan.

2 gunstelinge in kyk nou net so frikkadel ! Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa… South African Dishes, South African Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Braai Recipes, Healthy Recipes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes

Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie 3 el blatjang 2 el appelkooskonfyt 3 el tamatiesous 1 el worcestershire sous sout en peper na smaak parmesaan kaas vir afronding *botter Verhit die oond tot 180 °C. Kook skorsies vir 15 minute, dreineer water en…

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Kos, Desert Recipes, Popular Recipes, Sweet Recipes, The Best, Food To Make

Outydse souskluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droë bestanddele saam Vryf die botter in die mengsel met vingerpunte in totdat die mengsel soos broodkrummels begin lyk. Klits eier en melk saam , voeg by meelmengsel Meng goed deur. Bring water en 25 ml botter tot…

Traditional South African flavours abound in this yummy recipe for Pickled Curry Bean Salad, otherwise known as kerrie-boontjies. Ingredients 250 gram fresh green beans 1 medium onion (approximately 125 gram), … South African Dishes, South African Recipes, South African Dumpling Recipe, Curried Beans Recipe, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Veg Dishes, Side Dishes, Green Bean Curry

Kerrie-boontjies (pickled curry beans)

Kerrie-boontjies (pickled curry beans). I'm South African so grew up with this and my German husband now loves it too. Delicious.

Skaapnek en Groenboontjie bredie | Boerekos – Kook met Nostalgie Meat Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Lamb Cuts, South African Recipes, Stew, Food To Make, Meal Planning, Nom Nom

Skaapnek en Groenboontjie bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 groot aartappels – geskil en halveer 1 groot tamatie, geskil en opgekap 3 tl bisto poeier aangemaak met halwe koppie koue water 2 tl “Royco” bolognaise cook in sauce” poeier 2 el asyn sout en peper na smaak…

 Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 – 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater … Braised Steak, Steak Rolls, Beef Steak Recipes, Biltong, Sweet Chilli Sauce, Brisket, Chicken Wings, Pork, Cooking

Stampmielies en Potbraai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kook met nostalgie . Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 – 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater Bedek met 1 tl kookwater, bring tot kookpunt en kook vir 30 minute sonder deksel Spoel weer deeglik af met koewater, dreineer, gooi 1 lt kookwater oor Voeg sout en botter by, sit deksel op laat stadig kook vir 1½ uur, hou dop dat dit nie droog kook nie, roer nou en dan. Voeg nog kookwater by indien…