koekie resepte

Collection by Louise Naude

8 
Pins
die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol … Baking Recipes, Dog Food Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food
Baking RecipesDog Food RecipesCookie RecipesSweet Treats

MILO EN KLAPPERBALLETJIES

Print PDF Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks… My Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, No Bake Cookies, No Bake Cake, Cake Cookies, Baking Cookies

OUTYDSE GEMMERKOEKIES

 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram lb Varkvet alt Koppie Kookolie pint Soetwyn 4 tot 5 Eiers Meng die eerste 6 … Biscuit Cupcakes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, Cupcake Cookies, No Bake Cake, Baking Cookies, South African Dishes, South African Recipes
Biscuit CookiesNo Bake CookiesCupcake CookiesBaking Cookies

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]

Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel … Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Yummy Cookies, Cookie Dough, Crazy Cookies, Mini Cookies, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes
Biscuit CookiesMy RecipesSweet RecipesBaking Recipes

Staatmaker-koekiedeeg

Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel …

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Jam Tarts

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

In en om die huis: Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Soetkoekies - “Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer. My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Cookie Desserts, Curry Recipes

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) 1 cup of sugar 1 egg cup of oil 3 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder 2 cups of fine coconut . Method Mix with electric mixer … Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, No Bake Cake, Cake Cookies, Cream Cookies, Cupcakes, Xmas Cookies, Coconut Cookies
Biscuit CookiesNo Bake CookiesCupcakesXmas Cookies

ROMANY CREAMS

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature )... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder 2 cups of fine coconut . Method Mix with electric mixer butter , oil and sugar till light and fluffy , add the egg and vanilla essence and mix for a minute - now add all the dry ingredients and mix with hand till well combined . If you are in hot weather/ Summer , place in the fridge…

With summer on the way, there is nothing like a glass of prosecco with the BBQ. Well maybe a Prosecco Mojito too! Kos, Rhubarb Chutney, Pumpkin Fritters, Cream Crackers, Chocolate Mud Cake, Wine Reviews, Auto Reviews, Beef Wellington, Marmite
Cream CrackersChocolate Mud CakeMarmite

BASIESE KOEKIE MENGSEL