Rina winter
More ideas from Rina
4 porsies 3 groot aartappels 1 klein uit, gerasper 30 ml (2 e) koekmeel 2,5 ml (½ t) sout knypie peper1 eier 125 ml (½ k) cheddarkaas, fyn gerasper genoeg olie vir vlakvetbraai Stel oond op 180 °C. 1. Skil aartappels en rasper. Meng met uie. 2. Meng oorblywende bestanddele by. 3. Verhit genoeg olie vir vlakvetbraai en braai eetlepels vol aartappelmengsel. 4. Plaas op kombuispapier om ekstra olie te absorbeer.

8 Minuut Jogurtkaaskoek

Mikrogolfkaaskoek: 1 blik kondens, 500 ml jog, wit sjok, geur en kleur met suurlemoensap of na keuse. Verkil uur in yskas, Gooi uit.

MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !! Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Voorspoed, en laat weet!!!! Gertie.

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlp Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Koo…

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…