Afrikaans

Collection by Rina Smit • Last updated 4 weeks ago

384 
Pins
 • 
34 
Followers
....vergewe & gee liefde met jou hele hart...vandag... #Afrikaans __[Vriendskap Flentertjies/FB] #Fromthe♡  #Forgiveness #Rules2LiveBy Positive Thoughts, Deep Thoughts, Evening Greetings, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Dark Quotes, Special Words, Business For Kids, Good Morning Quotes

Vriendskap Flentertjies

Vriendskap Flentertjies. 120,856 likes · 98,736 talking about this. Vriendskap is die kosbare flentertjies van die reenboog wat ons lewens inkleur met liefde, vrede en geluk.

Kai Fine Art is an art website, shows painting and illustration works all over the world. Flamenco Dancers, Ballet Dancers, Shall We Dance, Just Dance, Dancing On The Edge, Dance Paintings, Dance Art, Wallis, Beautiful Artwork

As jy struikel...maak dit deel van die dans... #Afrikaans #Rules2LiveBy __[Lize Grobler]

Dit is wanneer iemand jou seermaak dat jy leer om sterker te word en wanneer iemand jou alleen agterlos dat jy leer om onafhanklik te word. Hurt Quotes, Love Life Quotes, Afrikaanse Quotes, Stress And Anxiety, Relationship Tips, Life Lessons, Things To Think About, It Hurts, Inspirational Quotes

Dit is wanneer iemand jou seermaak dat jy leer om sterker te word en wanneer iemand jou alleen agterlos dat jy leer om onafhanklik te word.

 Gee genoeg drukkies, hou hulle styf vas, en sê vir hulle elke dag, hoe lief jy vir hulle is. Goeie More, Afrikaans Quotes, Strong Quotes, True Words, Positive Thoughts, Bible Verses, Wisdom, Positivity, Messages

Jou kinders word net vir jou geleen, jy weet nooit hoe lank hulle daar gaan wees nie. Gee genoeg drukkies, hou hulle styf vas, en sê vir hulle elke dag, hoe lief jy vir hulle is.