Afrikaans ♡

Vir al die bruide wat more trou.geniet elke oomblik 🌹 To all the brides getting married tomorrow.enjoy every second🌹

Afrikaanse eBoeke: Die Bybel leer ons dat ons oor niks besorg moet wees nie, maar dis makliker gesê as gedaan. Bekommernis is ’n monster wat maklik sy kloue inslaan en nie sommer weer laat los nie. Gary Kieswetter stel dit onomwonde: Hy sê ‘worry’ staan vir ‘Wrong Options Running Riot through You’.

Izak Vertel - Gert Vlok Nel is terug

Izak Vertel - Gert Vlok Nel is terug

Bart is ‘n geliefde karakter op die Internet Forum met ‘n groot aanhang. Die publikasie van sy briewe was ‘n noodwendige reaksie op die aandrang van die lesers. Liewe Ma van Bart 1 is die eerste 25 briewe wat hy aan sy ma geskryf het. Bedkas boek en ‘n ontspannings boek inderdaad. Daar kom tye wat mens net wil skoene uitskop en terugsit en die ou wêreld en sy sorge eenkant toe wil skuif. Dan het jy Bart se geselskap nodig. Ek skryf al vir baie jare oor die karakter met die naam van Bart met…

More ideas
Pinterest
Search