Afrikaans

Collection by Riekie Woolley

346 
Pins
 • 
48 
Followers
God het altyd tyd om te luister as jy tyd het om te bid. #Afrikaans #Godmantras #Prayer

God het altyd tyd om te luister as jy tyd het om te bid. #Afrikaans #Godmantras #Prayer

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Ek is tot alles in staat deur Christus

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13

Dag 63 Bybelvers: Mat 5:6 Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word

Dag 63 Bybelvers: Mat 5:6 Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word