lekker kos

Collection by Rianda Pienaar

11 
Pins
 • 
6 
Followers
Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Hierdie is ‘n droom sop om te maak in die hutspot! Indien jy wel kan beplan week die ertjies verkieslik vir meer as 'n uur of oornag. As jy vroeg oggend voor werk die mengsel in die pot sit, word jou neusvleuls gegroet soos jy by die

Ham en Ertjie sop / Ham and Pea soup - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Viskoekies

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

GEBAKTE AARTAPPEL GEREG Guru to the Outdoors Ingredients ... 8 medium potatoes peeled and cut into chunks 1 cup Evaporated milk (...

GEBAKTE AARTAPPEL GEREG

GEBAKTE AARTAPPEL GEREG Guru to the Outdoors Ingredients ... 8 medium potatoes peeled and cut into chunks 1 cup Evaporated milk (...

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker

WOLKEPOEDING

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker

Flopvrye pannekoek,wafels en flapjacks

PANNEKOEK/ PLAATKOEKIES/WAFELS/JAFFELS

BRANDEWYN FUDGE SOUS OOR WAFELS OF PANNEKOEK 750 ml suiker 750 ml water 15 ml botter 3 stukke pypkaneel Knippie sout Vars nartjieskille 60 ml mielieblom of vlapoeier, opgelos in ’n klein...

Vrouekeur | Aartappelkoekies

Aartappelkoekies

4 porsies Bestanddele 3 groot aartappels 1 klein uit, gerasper 30 ml (2 e) koekmeel