Gelukkige Verjaarsdag! Mag God se seën oor jou lewe heers en mag Goedheid en Guns jou volg reg deur die nuwe lewensjaar. Geniet jou dag! Baie Liefde!
Dankie... vir daardie een persoon wat my altyd verstaan, wat weet iets is fout nog voor ek kon sê... Vriendin wat sou ek sonder jou in my lewe doen!!