Pynappel Roomkaas Tert
Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper... 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 e maizena 1 groot eier 1 e melk mespunt sout Metode: Voorverhit oond 200 °C. Sif bruismeel en sout 2 keer. Gooi nou die gerasperde botter by en met vingerpunte vryf dit goed deur. Gooi room geleidelik tot deeg bol vorm, trek toe met plastiek en sit in yskas vir 20 min. Intussen meng die maizena goed met jou konfyt (help dat konfyt nie…
Grenadellatert met vyf bestanddele
Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.
1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:
Vyf vinnige yskasterte
Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.
Vyf vinnige yskasterte
Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.
Suurlemoen tert
1 pak tennis biscuits. 2 blikkies kondens melk ,500 ml room 1/2 koppie suurlemoensap. Klits dit alles saam tot dik en gebruik tennis biscuit en pak in lae. Laat dit stol in yskas Vree…
Pynappel Yskastert – Boerekos – Kook met Nostalgie
Die lekkerste bederf ! 1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag. 2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur). 1 Groterige blik fyn pynappel. 2 Pakkies Tennis bes…
Yskastert met net drie bestanddele
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!