Ek wens vir jou.... #BesteWense #Afrikaans

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

"Mag jy altyd weet hoe om die mooi in jou lewe te sien" - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans

"Mag jy altyd weet hoe om die mooi in jou lewe te sien" - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB]

Pinterest
Search