Savoury tart

Collection by Riana

8 
Pins
Search Results for “gebakte kool” – Kreatiewe Kos Idees Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Kos, Veg Dishes, Vegetable Dishes, Side Dishes, Baked Cabbage, Banting Recipes

Gebakte Kool

GEBAKTE KOOL 1 middelslag kopkool, 250 ml gerasperde Cheddar kaas, 250ml sagte witbroodkrummels, 4 repe ontbytspek gesnipper, 4 eiers geklits, 125 ml melk sout en peper na smaak! Kerf kopkool fyn en kook in sout water net tot sag. Voorverhit die oond tot 180 grade. Smeer n vlak oondvaste bak met n volume van 2…

IOLMobile: Recipe: Spinach and Feta Quiche Quiche Tart Recipe, Quiche Recipes, Spinach Recipes, Spinach Feta Quiche, Spinach Tart, Creamed Spinach, Light Recipes, Wine Recipes, Cooking Recipes

SPINASIE, FETA EN SPEK QUICHE

SPINASIE, FETA EN SPEK QUICHE BESTANDELE KORS: 45ml Botter (gesmelt) 100ml Koekmeel 1ml Sout 30ml Gerasperde Chedder Kaas Meng en druk uit in bak. VULSEL: 1) 1 Groot Uie 125g Spek 2) 250ml Spinasie & Fetta (Bought pkts) 2 Groot Eiers 250ml Melk 125ml Room 30ml Koekmeel 3) Gerasperde Chedder Kaas vir bo-oor & Paprika […]

Serves 4 2 cans each) mussels, drained 1 large onion, grated 3 garlic cloves, chopped 250 ml. Braai Recipes, Appetizer Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Appetizers, Yummy Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Fish Dishes

Romerige mosselbroodjies

Jy hoef nie elke dag Superma te wees nie; soms is broodjies en slaai genoeg vir aandete.

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, South African Recipes

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Kaas en Suurroom Skons - Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels Savory Muffins, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Pastry Recipes, Cooking Recipes

Kaasskons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook . 1 Koppie meel 1 Koppie melk 1 Koppie gerasperde kaas 10 ml bakpoeier 5 ml Sout Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaa…

Pluk vars kruie uit jou tuin en meng dit in hierdie broodjie wat nie eens hoef te rys voordat dit gebak word nie. Braai Recipes, Wine Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Desserts, Herb Bread, Garlic Bread

Brood met kaas en kruie

Pluk vars kruie uit jou tuin en meng dit in hierdie broodjie wat nie eens hoef te rys voordat dit gebak word nie.