beskuit

Collection by Riana Grove

19 
Pins
 • 
6 
Followers
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Muesli, Sweet Recipes, Healthy Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout meel 3 pakkies kitsgis 1 liter . South African Recipes, South African Dishes, Rusk Recipe, Ma Baker, Easy Desserts, Dessert Recipes, Cheese Dishes, Different Recipes, No Bake Cake

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout 3.75kg meel 3 pakkies kitsgis 1 liter ...

Dough Biltong and Cheese Muffins Savory Muffins, Cheese Muffins, Savory Snacks, Cheese Pies, Baking Muffins, Easy Snacks, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

KONDENSMELK ANYS BESKUIT Picture South African Dishes, South African Recipes, Different Recipes, Other Recipes, African Bread Recipe, Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Boere Beskuit 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter of margarien 25 ml sout kg koekmeelblom 3 pakkies kitsgis 1 liter water 3 eiers,geklits Meng meelblom, kitsgis en sout saam. Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, Baking Recipes, Snack Recipes, Bread Recipes, Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Ideas, South African Recipes

Boere Beskuit

Boere Beskuit 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter of margarien 25 ml sout 3,75 kg koekmeelblom 3 pakkies kitsgis 1 liter water 3 eiers,geklits Meng meelblom, kitsgis en sout saam. Kook me…

'n Gesonde happie saam met oggendtee voor werk en skool. Rusk Recipe, Cookie Packaging, South African Recipes, Kos, Cooking Recipes, Bread Recipes, Food Photography, Sweet Treats, Homemade

[Resep] Jogurtbeskuit | Maroela Media

’n Gesonde happie saam met oggendtee voor werk en skool.

Mussballbrot ~ Nostalgisch, also direkt aus Omas Boerekos-Kochrezepten brood resep Rusk Recipe, Ma Baker, Eggless Recipes, Yummy Recipes, Quick Recipes, Brunch Recipes, Vegetarian Recipes, South African Recipes, Africa Recipes

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

Ingredients: 1 kg cake flour 20 g instant dry yeast sachets) 120 g ml) Huletts White Sugar 10 ml salt ml aniseed 100 g ml) butter 200 ml white grape juice 200 ml lukewarm milk South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Best Dessert Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Kitchen Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes

Protected Blog › Log in

Ingredients: 1 kg cake flour 20 g instant dry yeast (2 sachets) 120 g (150 ml) Huletts White Sugar 10 ml salt 12,5 ml aniseed 100 g (110 ml) butter 200 ml white grape juice 200 ml lukewarm milk 200…

Beskuit – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Sago Poeding, Bread Recipes, Baking Recipes, Rusk Recipe, Ma Baker, Yeast Rolls, South African Recipes, Home Food, Family Meals

Outydse Mosbolletjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë …

ongeveer 60 stukkies 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 750 ml (3 k) muesli 375 ml (1½ k) suiker 500 ml (2 k) karringmelk 250 ml (1 k) natuurlike jogurt 3 eiers 500 g (1 blok) botter, gesmelt Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, koeksoda en sout. 2. Roer muesli en suiker by tot goed gemeng. 3. Klits karringmelk, jogurt en eiers goed. 4. Roer gesmelte botter tot glad en voeg by karringmelkmengsel. Meng goed. 5. Voeg karringmelkmengsel by meelmengsel en meng goed met… Rusk Recipe, Recipe Box, Muesli Recipe, Best Potato Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Muffins, Sweet Desserts, Party Cakes

Mueslibeskuit

ongeveer 60 stukkies Bestanddele 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5

These Rusks are the BOMB! A great little snack with a good cup of coffee on a Sunday morning. 2 Cups Sugar 4 cups white flour 1 tsp salt 2 eggs 1 Cup Rasins (you can leave them out if … South African Dishes, South African Recipes, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Recipe Box, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks, Eat Healthy

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie. South African Dishes, South African Recipes, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Desserts, Snack Recipes, Scones

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)