Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte Bestanddele Sous ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker Bestanddele Versiering 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk Metode Koek Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng me

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Blitsige hoenderpasteitjies. Dié pasteitjies maak jy sommer met ’n klaargaar draaispithoender. Dis heerlik romerig.

Pinterest
Search