Maklike Vinnige Resep a classic buttermilk rusk recipe

Buttermilk rusks

Cranberry , seed and oat crunchies

bitsofcarey wrote a new post, Cranberry, Seed & Oat Crunchies, on the site Bits of Carey

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Anys Beskuit Onthou dae Anys Beskuit Boerekos Resepte

Onthou dae Anys Beskuit kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko…

Die beste beskuit

Drie gewilde kosskrywers gee hul gunstelingbeskuitresepte (selfs 'n resep vir 'n poeding wat met beskuitkrummels gemaak word).

This is a popular after school or lunch bag treat for all South African kids. Most South African baking is done using self-rising flour - and I highly recommend using it! The kind we get here in Canada is Brodies.

South African Crunchies

This is a popular after school or lunch bag treat for all South African kids. Most South African baking is done using self-rising flour - and I highly recommend using it! The kind we get here in Canada is Brodies.

Jou keuse elke week.

Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag.

neutbeskuit

Saad-en-neutbeskuit (seed and nut rusks) in Beskuit (rusks) South African

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits…

Pinterest
Search