Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Sequencing Stories ~ First, Next, Then, Last {Set 2}

47 Rymprentepad-kat-bad-matveer-peer-leernar-karpen-henvis-kisboek-broek-koeksaai-swaai-haai-waaimes-neshaas-kaassak-dak-rak-bak-takhaan-maansing-ringrok-bok-klok

Afrikaans Roomys Rym Fonologiese Bewustheid

Ideale opleidings-materiaal vir rymvaardighede! 18 rympare op roomyshorinkies en -skeppies wat gesorteer moet word. Graad R - 3 's sal dol wees hieroor! Daar is ook 'n bonus assosiasie-toepassing.

Afrikaans Gr R-3 Klankgrepe Fonologiese Bewustheid

Die pakket bevat die volgende:66 KleurprenteWoorde met 1 klankgreep: kat, hond, vis, haai, peer, pruim, koek, karWoorde met 2 klankgrepe: vliegtuig, volstruis, ballon, walvis, lemoen, piesang, pampoen, wortel, mielie, sprinkaan, sambreel, kalkoen, renboog, teepot, druiwe, rasper, kersies, seemeeu, appel, ertjies, dokter, planeet, seekat, seekoei, hamster, jakkals, roomysWoorde met 3 klankgrepe: vuurtoring, mikrogolf, worsbroodjie, pynappel, krokodil, waatlemoen, skoenlapper, naaldekoker…

Afrikaans Rym-identifikasie Fonologiese Bewustheid GraadR-3

InhoudDoel: Identifikasie van rymwoordeInhoud:4 Kaarte met rymwoorde.Maak so:Gebruik n witbordpen en laat die kind die prente wat met die prent in die blokkie rym, omkring.Werk goed in groepe!

Afrikaans Rym Identifikasie aktiwiteit Graad 1-3 Ysbeer-Rym

DOELHierdie rym aktiwiteit vereis van die kind om rymwoorde te IDENTIFISEER.MATERIAAL INGESLUIT6 kaartjies met rympare (genommer 1,4,7,8,2,10)6 kaartjies met woorde wat NIE rym nie (genommer 5,6,9,3,11,12)AntwoordbladAntwoordblad met antwoordeMAAK SOHierdie aktiwiteit kan in terapie-sessies met 1 of meer kinders gebruik word.

Afrikaans Skryf 'n Storie in Graad 1 & 2 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk