Nicholas E Schori (Snr) 🇨🇭 on Twitter
“Gedagte vir die Week. Lewe Voluit in Geloof en moet Jou nie aan Ander se Opinies Steur nie WANT Jy is Uniek”
Super(gatvol) Ma se Spoegblok
Lees met 'n knippie sout, suurlemoen... en tequila!
Goeie Môre! Dis Maandag, 'n nuwe week, 'n nuwe dag met nuwe uitdagings en nuwe besluite. Ken God in elke tree wat jy gee en elke besluit wat jy maak hierdie nuwe week! Geseënde week vir jou, mag dit sommer baie goed met jou gaan!
“@YolandaMaartens Baie geluk met jou verjaarsdag! 🎉🎊🎉🎊 #yovember #genietdit!! #eetgenoegcupcakes”
Niks is so aansteeklik soos 'n vrolike hart nie