OUMA SE BROOD
OUMA SE BROOD http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/ouma-se-brood.html 1kg Koekmeel 1 Pakkie droee gis 30ml Olie 30ml Asyn 20ml Sout 10ml Suiker 600ml Lou Water Meng al die droee bestanddele saam Meng die water met die asyn en olie Meng nou die water mengsel met die meel mengsel Laat rys vir 2-3 ure Verdeel in 2 broodpanne Laat weer rys vir n half uur Bak teen 180*C vir 1h.. *Boerekos* Geplaas deur: Gerhard En Theresa Steyn En hier het * Chantell Scheepers Mustoe* hom…
Pilchard Fish Cakes
This is a fabulous way to get your Omega 3 oils and an easy way to get kids to eat fish! Ingredients 2 Large tins of pilchards (or sardi...
Our first Pork Roast on our new Weber Family Q Premier. The crackling was spectacular!!
SKAAPBOUD MET KNOFFEL EN AARTAPPELS
SKAAPBOUD MET KNOFFEL EN AARTAPPELS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/10/skaapboud-met-knoffel-en-aartappels.html *eie resep Helena* Maak dit stadig gaar dan is hy op sy lekkerste 1 Skaapboud. 8 Knoffelhuisies 4 Tiemietakkies 50ml olyfolie Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Cujan Spice na keuse Growwe koljander gekneus 1-2 Koppies Hoenderaftreksel 2 Seldery stingels opgekap 6 Aartappels, geskil en in halwes gesny 4 medium uie in kwarte gesny 6 Wortels gesny in…
SOET BOERE HOENDER KERRIE
SOET BOERE HOENDER KERRIE HOENDER 250 ml (1 k) koekmeel 15 ml (1 e) kerriepoeier sout en peper na smaak 10 hoenderstukke (dye en boudjies) 3 uie, gekap 2 groenrissies, gekap 375 ml (1½ k) sultanas SOUS 125 ml (½ k) tamatiesous 125 ml (½ k) blatjang 125 ml (½ k) braaivleissous 125 ml (½ k) waterVoorverhit die oond tot 200 °C. HOENDER Meng die meel, kerriepoeier en sout en peper en rol die hoender daarin. Meng die uie, rissies en sultanas. Skud die oortollige meel van die hoender af en pak lae…
Weber Braai’s In South Africa | Gas & Portable Webers | Weber South Africa
Welcome to Weber South Africa, home of the Weber Braais in South Africa ranging from gas to portable. Visit our website for more information today!

SKAAPBOUD BEWERKING EN GAARMAAK
SKAAPBOUD OORNAG IN DIE OOND http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/skaapboud-bewerking-voor-gaarmaak.html Helena Kruger Vryf lekker sout en peper in jou skaapboud in Druk gaatjies oral in die boud en steek hom vol knoffelhuisies en repies skoon spek {jy kan ook "bacon}gebruik as jy wil,so vol en diep as jy wil Plaas in lekker diep oondpan met n deksel Gooi so +-2k Water 1/4k Asyn en n klein bietjie olie by Plaas so 3 gesnyde heel uie rondom die boud asook wortels…