Beskuit

Collection by Rhoda Botes

9 
Pins
 • 
7 
Followers
Yoghurt and condensed milk rusks South African Dishes, South African Recipes, Kos, Scones, Baking Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Baking Breads, Baking Cakes
Baking RecipesBread RecipesBaking BreadsBaking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Cookie Recipes, Braai Recipes, Recipies, Healthy Recipes, Tart Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Dit is voorwaar die maklikste resep en jy kan bysit wat jy wil vir ander geure soos anys en marmelade en so: Bestanddele: 750 ml melk 750 ml suiker 500 g botter 25 ml sout meel 3 pakkies kitsgis 1 liter . Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Hard Bread, Fresco, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks, Healthy Eating, New Recipes
Buttermilk RusksHard BreadHealthy Eating

pronutro rusks

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits… Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Kos, Rusk Recipe, Cream Cheese Recipes, Different Recipes
Baking RecipesCookie RecipesPaleo RecipesCream Cheese Recipes

Growwe beskuit | Vrouekeur

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500…

Food recipes from all over the world. My Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Bread Recipes, Curry Recipes, Quick Recipes, Favorite Recipes, Buttermilk Rusks

GESONDHEIDS BESKUIT

GESONDHEIDS BESKUIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/gesondheids-beskuit.html 1kg self raising flour 2 Cups brown sugar 3 Cups All Bran Flakes 3 Eggs 500g butter 2 teaspoons baking powder 2 Cups oats 2 Cups sunflower seeds (I added pumpkin and pine nuts) 500 ml Butter milk Pinch of salt Mix all dry ingredients together. Melt butter, cool Beat eggs, buttermilk and butter together. Add to dry ingredients. Mix well. Place in tins bake 180 degrees 45-50 minutes When…

Elke huis het sy kruis, myne is beskuit. Die kinders sal eerder ‘n stukkie beskuit eet as brood! Hierdie is ook ‘n wenresep in my huis. Hierdie resep is baie ekonomies. Indien daar nie neute of rosyne beskikbaar is nie Kos, Rusk Recipe, Dessert Book, South African Recipes, Breakfast Bake, Different Recipes, Winter Food, Pancake, Breads
Dessert BookBreakfast BakeWinter Food

WheatBix Beskuit - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Onthou dae Anys Beskuit kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko… A Food, Good Food, Food And Drink, Yummy Food, Rusk Recipe, Canned Pears, Cold Lunches, South African Recipes, Different Recipes
Good FoodFood And DrinkCanned Pears

Anys Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko…

Lemoen-en-papawersaad-beskuit Healthy Breakfast Snacks, Quick Snacks, Healthy Food, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Oven Recipes, Pizza Recipes
Quick SnacksHealthy FoodBaking RecipesCookie RecipesBread Recipes

Lemoen-en-papawersaad-beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 50 stukkies.