Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Bible, Pretty Words, Friendship, Psalms, Gratitude, Motivational

Afrikaanse Quotes, Gratitude Journals, Prayer, Inspiring Quotes, Friendship Quotes, Psalms, Blessings, Qoutes, Happiness

Afrikaanse Quotes, Happy Thoughts, Qoutes, Friendship, Hilarious, Dating, Hilarious Stuff, Quotations, Quotes

#skertips #afrikaans #afrikaansequotes #quotes #tiener

#skertips #afrikaans #afrikaansequotes #quotes #tiener

♡

Afrikaans, Strong Quotes, Qoutes, Book Jacket, Friendship, Inspirational Quotes, Language, Life Coach Quotes, Dating

Jy is een van die mooiste mense wat ek ken.. Jy het die mooiste hart.. Jy weet net wanneer ek 'n skouer nodig het, wanneer ek 'n drukkie nodig het.. Jy laat my weer aan myself glo selfs wanneer ek nie gedink het dis moontlik nie.. Jy is 'n Engel.. Jy is my vriendin

Vriendskap!

'n ware vriendin is iemand wat die hartseer in jou oë sien, terwyl die res jou glimlag glo

Vriende sonder foute BESTAAN NIE!! aanvaar mekaar, wees lief vir mekaar & wees  daar vir mekaar!

Vriende sonder foute BESTAAN NIE!! aanvaar mekaar, wees lief vir mekaar & wees daar vir mekaar!

Pinterest
Search