resepte

Collection by Rentia Bezuidenhout

8 
Pins
 • 
7 
Followers
Hoender Bobotie ~ treffer dis met 'n hemels twist met hoender !

Hoender Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml…

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…