kos idees

Collection by Lazya

14 
Pins
Lazya
Coffee Cookies – traditional cookies with a coffee flavour www.aninas-recipe… Source by aninasrecipes Coffee Biscuits, Coffee Cookies, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, Baking Cookies, Sandwich Cookies, Kos, Tea Cakes

Coffee Cookies - aninas recipes

·
8 reviews
·
20 minutes
·

Delicious old school style coffee cookies with a coffee flavored buttercream filling.

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos, Onion Recipes

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

 self raising flour 4 oz soft brown sugar 1 level tsp bicarbonate of soda 2 oz butter 1 heaped tsp ground ginger 1 rounded tsp golden syrup 1 egg) Dog Biscuit Recipes, Dog Treat Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dog Food Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Quick Biscuit Recipe

Quick Ginger Biscuits

Gorgeous ginger biscuits which are quick to make in one bowl. You'll be rolling these out all the time!

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Braai Salads, Kos, Recipe Today

Geurige Rysslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers Pizza Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Potato Recipes, Easy Recipes, Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong

Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers (3…

Ouma se skaapboud en ma se gebakte aartappels is altyd op die spyskaarte. Lamb Chop Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Delicious Recipes, Yummy Food, Gammon Recipes, Braai Recipes, Xmas Food

Vyf tradisionele kersfees disse wat jy moet probeer | Lowvelder

Ouma se skaapboud en ma se gebakte aartappels is altyd op die spyskaarte.

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers Pizza Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Potato Recipes, Easy Recipes, Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong

Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers (3-4) fetakaas 1 kop goeie mayonnaise klein houertjie ongegeurde jogurt knypie mosterd poeier sout vars gemaalde swartpeper Die geheim is om so min as moontlik te meng en roer, werk liggies deur Sny aartappels in die helfte deur, gooi in lekker groot mengbak Sny gekookte eiers in skywe, voeg by aartappels saam…

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Veggie Recipes, Salad Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Melktert, Milk Bread Recipe, Kos, Herb Salad

Koel Komkommer Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ’n komkommer nader 1 groot engelse komkommer 1 bottel Knorr “Jogurt an Herb” Salad dressing sout en gemaalde swart peper na smaak *Hou jou Komkommer en “salad dressing” vooraf in die yskas dat dit lekker koud kan word Sny jou Komkommer in lekker dun skyfies op soos benodig Plaas in mooi slaaibak, geur met sout en gemaalde swart peper na smaak Gooi Slaaisous oor, net genoeg dat die…

So ’n tert is ’n lekker manier om al daardie bietjies groente in die yskas op te gebruik. Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Kos, South African Recipes, Main Meals, Vegetable Recipes, Side Dishes, Yummy Food

Korslose groentetert

So ’n tert is ’n lekker manier om al daardie bietjies groente in die yskas op te gebruik.