Saalbyeenkomste

Collection by Rene Uys

49 
Pins
Rene Uys
Stories: Geen Battery nie Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Posts, Blog, Holy Ghost, Messages

Stories: Geen Battery nie

Het JY al die God van wonderwerke ontmoet? Ek praat nie van Hom gelees in die Bybel nie, ek praat van 'n persoonlike, waaragtige ontmoeting met Sy wonderwerkende krag gehad? Hierdie is dalk net 'n storie, maar daar is soveel soorgelyke ware verhale uit baie van ons se eie lewens dat dit amazing sou wees…

Stories: Maak skerp jou Byl Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Spirituality, Christian, Inspirational, Posts, Blog

Stories: Maak skerp jou Byl

Maak jou byl skerp is 'n baie treffende storie van 'n jong houtkapper wat baie bome op 'n dag kon afkap, maar omdat hy nie sy byl gereeld skerpmaak nie, raak dit stomp en kap hy al minder bome per dag af. Tema van die storie: Gebed Gebed is ons 'byl', en as ons dit…

Kinderkerk Lesreeks: Gawes van die Heilige Gees Youth Ministry, Praise And Worship, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Van, Christian, Afrikaans, Words

Kinderkerk Lesreeks: Gawes van die Heilige Gees

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Ons het so tydjie gelede 'n inleidende…

Stories: Trek uit jou baadjie Bible For Kids, Youth Ministry, Afrikaans, Teaching Kids, Trek, Easter, Christian, Posts, Blog

Stories: Trek uit jou baadjie

Hierdie is een van die aangrypendste stories, wat mens aan die hart gryp, 'n knop in jou keel gee, en jou hard laat dink... Tema van die storie: Jesus het die straf in ons plek kom dra. Hierdie is die storie van 'n baie stout klas wat die reëls en die straf vir die klas…

Sondagskool Les: 6. Om op Jesus alleen te vertrou Snr. Youth Ministry, Bible Lessons, Sunday School, Teaching Kids, Om, Spirituality, Christian, Inspirational, Posts

Sondagskool Les: 6. Om op Jesus alleen te vertrou Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Om op Jesus…

Sondagskool Les: Inleiding - Vrugte van die Gees Snr. Youth Ministry, Teaching Kids, Van, Classroom, Personal Care, Christian, Posts, Templates, Children

Sondagskool Les: 1. Inleiding – Vrugte van die Gees

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse Inleiding - Vrugte…

Stories: God weet waar jy is… Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts, God, Children

Stories: God weet waar jy is…

Daar is seker nie 'n kragtiger getuienis as 'n ware storie in ons tyd nie. Dink net wanneer jy 'n fliek kyk en dis 'n ware storie, hoeveel meer van 'n inpak dit op jou het as fiksie. Tema van die storie: God weet waar jy is... Hierdie is die getuienis van Ken Gaub, 'n wêreld…

Kinderkerk Les: 1. Inleiding - Voet Partytjie Youth Ministry, Praise And Worship, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Savior, Words, Blog, Holy Ghost

Kinderkerk Les: 1. Inleiding – Voet Partytjie

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Voet Partytjie Hierdie is die inleidende les…

Stories: 'n Vader se Belofte Vader, Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts, Templates

Stories: ‘n Vader se Belofte

‘n Vasbeslote vader, ‘n belofte en ‘n rotsblok wat weggerol word om lewe te onthul en vryheid te skenk. Tema van die Storie: 'n Vader se Belofte Hierdie is die ware verhaal van 'n vader wat vir 36 ure deur bourommel gegrawe het na 'n aardbeweging, opsoek na sy seun - omdat hy 'n belofte…

Stories: Die Koning het nog 'n skuif Youth Ministry, Bible Lessons, Afrikaans, Teaching Kids, Christian, Posts, God, Children, Kids

Stories: Die Koning het nog een skuif

Al lyk jou omstandighede ook hoe sleg, en voel jy dat God nie meer in beheer is nie, maar die vyand, weet dan dat God altyd die laaste sê het. HY bepaal wat gebeur, NIE die vyand nie. Tema van die storie: God bepaal wat gebeur, NIEMAND anders nie! Hierdie is die storie van 'n…

Sterkte met die Eksamen Afrikaans Quotes, Youth Ministry, Teaching Kids, Christian, Posts, Blog, Messages, Blogging, Kids Study

Sterkte met die Eksamen

Met die eksamens om die draai, is baie van ons opsoek na iets ouliks om vir ons kinders te gee om 'sterkte' te sê, ons deel graag 'n paar idees met julle: Eksamen Potlood Ons het hierdie vir ons matrieks gemaak om vir hulle sterkte met die eksamen mee toe te wens. Laai die template…

Stories: Luister na die Fluister, of wag vir die Baksteen…. Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts, Blog, Holy Ghost

Stories: Luister na die Fluister, of wag vir die Baksteen….

God fluister in jou siel en praat tot jou hart. Soms wanneer jy nie tyd het om te luister na Sy stem nie, moet hy ‘n “baksteen” na jou gooi. Luister vir die fluister, of wag vir die baksteen…. Tema van die storie: Luister na die Fluister, of wag vir die Baksteen... Hierdie is 'n…

Stories: Fietsry saam met Jesus Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Posts, Blog, Holy Ghost, Messages

Stories: Fietsry saam met Jesus

Hierdie storie is so mooi ons MOET dit net deel! As jy deur 'n moeilike tyd gaan sal hierdie jou bemoedig en versterk om weer aan te gaan. Tema van die Storie: Fietsry saam met Jesus Hierdie verhaal vergelyk ons geloofsreis saam met Jesus met 'n tandem-fiets. Aan die begin van ons reis saam met…

Sondagskool Les: 4. Vrugte van die Gees - Vreugde en Vrede Youth Ministry, Teaching Kids, Van, Christian, Posts, Blog, Messages, Vans, Blogging

Sondagskool Les: 4. Vrugte van die Gees – Vreugde en Vrede

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Vrugte van die…

Kinderkerk Les: Daniël in die leeukuil Youth Ministry, Praise And Worship, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Posts, Blog, Holy Ghost, Messages

Kinderkerk Les: 5. Daniël in die leeukuil

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Daniël in die leeukuil Hierdie les gaan…