Kersie-yskastert: Room 250g botter +1k suiker. Klits by 2 eiers + 2 bakkies maaskaas +4t BP. Gebruik 3 pakkies tennis beskuitjies. Pak lag van 3x3 onderin tertbak. Giet 1/3 vulsel oor. Pak nog 'n laag beskuitjies. Giet 1/3 vulsel oor. Plaas kersies egalig oor vulsel. Pak weer beskuitjies, giet res van vulsel oor en eindig met beskuitjies. Sit in vrieskas. Net voor bediening sny in stukkies. Lekker opsie: voer broodpan uit met tinfoelie; pak beskuitjies in broodjie-vorm, vries en sny in…

Pinterest
Search