Afrikaans

Collection by Renchia vd Merwe

340 
Pins
 • 
30 
Followers
Renchia vd Merwe
partykeer skuil die mooiste hart in 'n verslete jas Motivational Quotes, Funny Quotes, Inspirational Quotes, Love Quotes, Quotes To Live By, Afrikaanse Quotes, Proverbs Quotes, Jesus Quotes, Meaningful Quotes

Moet nooit iemand op sy baadjie takseer nie...partykeer skuil die mooiste hart in 'n verslete jas

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

My skip. __ⓠ Bouwer Bosch (God is in control) Quotes About God, Quotes To Live By, Life Quotes, Qoutes, I Love You God, Afrikaanse Quotes, Positive Thoughts, Christian Quotes, Bible Verses

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Geloofsoë | Miga 7: 7-8 "Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die Here gaan doen.Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! My vyande, julle moenie julle oor my verlekker nie! Ek het geval, maar ek sal weer opstaan. Al sit ek nou in duisternis, die Here is ’n lig vir my" | www.myvolk.co.za

Sarkasme, Want dit is onwettig om iemand te moer. Sign Quotes, Words Quotes, Wise Words, Qoutes, Funny Quotes, Funny Memes, Afrikaanse Quotes, Proverbs Quotes, Photo Quotes

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Sarkasme | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Want dit is onwettig om iemand te moer. Beeskraal. Suurbraak. Grootdrink.Kotsfontein. Dous de Glim. Tweedronk. Soopjeshoogte. Dwarskersbos. MarbleHall. Put-sonder-Water. Verneukpan. Rietpol. JanKlaas. Riemvasmaak. Genisdal. Garies. Nelspoort. Pella. Hanover. Rayton. Diepsloot. Maanhaarrand. Aggeneys. Bladgrond. Drie Susters. Grootmis. Hotazel. Lekkersing. Noenieput. Spoegrivier. Baardskeerdersbos.

Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie, ongeag hartseer of pyn. Love Quotes, Inspirational Quotes, Motivational, Beautiful Verses, Afrikaans Quotes, True Colors, Things To Think About, Qoutes, Poems

Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie, ongeag hartseer of pyn... #Afrikaans (FB) #AgapeLove