Afrikaans

Collection by Renayfayed

50 
Pins
hersiening van klanke – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Kids Learning, Classroom Decor, Phonics Chart, Phonics Song, Animals Name In English, Afrikaans Language, Spelling For Kids

hersiening van klanke

Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…

Drukbare bladsye (printables) | My klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Science Activities, Classroom Activities, Toddler Activities, Alphabet Activities, Teaching Posters, African Children, School Posters, School Readiness, Activity Sheets

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

f- en v-reëls en b/d? – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Preschool Learning, Classroom Activities, Learning Activities, Preschool Activities, Teaching, Afrikaans Language, Phonological Awareness, Literacy Stations, School Readiness

f- en v-reëls en b/d?

Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling. Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai……