Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …

Print PDF Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

Mikrogolf koek  	   	4 eiers  	5ml vanilla  	375ml melk  	25ml botter  	375ml strooisuiker  	500ml koekmeel  	1ml sout  	10ml bakpoeier  	3 eetlepels kakao  	   	Smeer 2 bakke(Mikrogolf) , voer bodems uit ...

Mikrogolf koek 4 eiers 5ml vanilla 375ml melk 25ml botter 375ml strooisuiker 500ml koekmeel 1ml sout 10ml bakpoeier 3 eetlepels kakao Smeer 2 bakke(Mikrogolf) , voer bodems uit ...

"Niemand kon bak soos my ouma nie. Hier is haar oorspronklike resep. Dis die maklikste en lekkerste een wat ek ken."

"Niemand kon bak soos my ouma nie. Hier is haar oorspronklike resep.

die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

bobaas gemmerkoekies

In en om die huis: Maklike Gemmerkoekies Resep.

More ideas
Pinterest
Search