Instansies
Collection by ReisGenoot
Jy, as reisiger, kan akkommodasie by hierdie instansies deur ons bespreek.
~ Self at Plett ~
Self at Plett is ‘n selfsorg instansie in Plettenbergbaai. Kies Self at Plett vir moderne, smaakvolle en volledig toegeruste vakansie huise. Hierdie instansie bied ‘n uitgesoekte versameling van private droomplekke met ‘n klem op rustigheid, gerieflikheid en gasvryheid. Al die eenhede is versier en gemeubileer in ‘n skoon, minimalistiese en moderne styl. Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za!
~ Ripple Hill Hotel ~
Aan die rand van die pragtige Baviaanskloof Mega Reserve, in die hartjie van die Sitrusboerdery gemeenskap van Patensie, lê die Ripple Hill Hotel. Nuwe gerenoveerde 3-ster verblyf met restaurant en kroeg op die terrein. Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~ Orchard Cottage ~
Orchard Cottage is 'n pragtige selfsorgeenheid in McGregor, in die pragtige Wes-Kaapse Breederivier-vallei. Die huisie kan tot 4 volwassenes akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis. Moenie uitmis nie, bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~Kasteelkop~
Op soek na verblyf in die mooie Oos-Vrystaat? Ons het die oplossing - Hierdie pragtige plaas is in die Oos-Vrystaat net buite Frankfort geleë. Kasteelkop Guest Farm is 'n veeplaas wat met Bonsmara-beeste en perde boer. Bring jou gesin en jou bergfiets en baljaar in die buitelug! Moenie uitmis nie, bespreek vandag met ReisGenoot.co.za.
~ Cura Lodge ~
Cura Lodge is geleë in die stil en veilige voorstad, Pellisier in Bloemfontein. Dit bied u luukse akkommodasie met ruim kamers, ‘n swembad, gratis Wi-Fi en nog vele meer. Kom geniet die eksklusiewe luukse akkommodasie wat ons aanbied. Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~ Vaal De Sioleh ~
Vaal De Sioleh is 20 km buite die pragtige dorp Parys in die Vrystaat geleë. Hierdie instansie bied selfsorgeenhede wat ten volle toegerus is met ‘n pragtige uitsig oor die Vaal Rivier. Op die perseel is daar wandelroetes sowel as 4x4 roetes wat geneem kan word ten einde die wildlewe te besigtig. Dit is ook die ideale plek vir geelvis-entoesiaste om te bly. Bespreek vandag jou plek met ReisGenoot.co.za.
~ Oom Piet Self-Sorg Akkommodasie ~
Oom Piet Self-Sorg Akkommodasie in Gansbaai is 'n wonderlike toevlugsoord vir paartjies, gesinne, groep uitstappies en gewild as oornag stop (of twee). Die instansie is sentraal geleë, binne loopafstand van die hawe, asook die sentrale sakekern. Kom geniet u besoek aan Gansbaai in een van ons 7 pragtige kamers. Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~ Oom Piet Self-Sorg Akkommodasie ~
Oom Piet Self-Sorg Akkommodasie in Gansbaai is 'n wonderlike toevlugsoord vir paartjies, gesinne, groep uitstappies en gewild as oornag stop (of twee). Die instansie is sentraal geleë, binne loopafstand van die hawe, asook die sentrale sakekern. Kom geniet u besoek aan Gansbaai in een van ons 7 pragtige kamers. Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~ Wagon Wheel Country Lodge ~
Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1, net 1km van die Karoo-dorp Beaufort-Wes. Hierdie instansie word as ideale oornagverblyf op die N1-hoofroete tussen Kaapstad en Johannesburg beskou. Bespreek vandag jou plek met ReisGenoot.co.za!
~ Wagon Wheel Country Lodge ~
Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1, net 1km van die Karoo-dorp Beaufort-Wes. Hierdie instansie word as ideale oornagverblyf op die N1-hoofroete tussen Kaapstad en Johannesburg beskou. Bespreek vandag jou plek met ReisGenoot.co.za!
~ Sparkling Star Guest House ~
Sparkling Star Guest House is geleë in Glenwood, Durban. Die gastehuis bied vir gaste ‘n buite swembad met ‘n uitsig oor die pragtige tuin. Hierdie gastehuis bestaan uit 5 slaapkamers met en-suite-badkamers. Gratis en veilige privaat parkering is beskikbaar op die terrein. Vervoer en buitelug aktiwiteite soos gholf- en dagbesoeke in die omliggende omgewing van Durban, kan gereël word deur die gastehuis. Akkommodasie is geskik vir beide sake- en vakansiegangers.
~ Whalesong Lodge ~
Whalesong Lodge is 'n gastehuis wat geleë is aan die bopunt van De Kelders met ‘n uitkyk oor die skilderagtige Walkerbaai. Hierdie instansie bestaan uit 5 oopplan slaapkamers wat elk ‘n see-uitsig en ‘n private balkon het. Daar is ook en-suite badkamers met ondervloerse verhitting, ‘n bad en stort. Die sit- en eetkamer lei na ‘n houtdek wat ideaal is vir gaste wat walvis-kyk geniet. Bespreek vandag jou plek met ReisGenoot.co.za
~ Villa Victoria Executive Gastehuis ~
Hierdie instansie is in Westdene, 'n pragtige voorstad van Benoni, ongeveer 30 km oos van Johannesburg en 15 km vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe geleë. Villa Victoria Executive Gastehuis bied akkommodasie vir ‘n maksimum van 10 persone. Buiten Villa Victoria Executive Gastehuis se hoë gehalte akkomodasie is jy ook verseker van ‘n warm vriendelike verwelkoming by ontvangs. Waarvoor wag jy? Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~ Tuscana Villa Gastehuis ~
Hierdie instansie is in Kroonstad geleë en is 'n wonderlike keuse vir sakereisigers en vakansiegangers. Verskeie verblyf opsies word hier aangebied: 3 grondverdieping woonstelle, 6 dubbelkamers en ‘n selfsorgeenheid op die tweede verdieping. Bespreek vandag jou plek met ReisGenoot.co.za
~ Trail's End ~
Op Reis na Grabouw? Trail's End was lank gelede 'n ten volle funksionele fabriek vir huisbouers. Tog, wanneer jy deur die deure van hierdie hotel stap, sal jy sukkel om dit te glo. Hierdie hotel het die fabriek gebruik om 'n pragtige omgewing vir groepe en enkelreisigers te skep. Hierdie instansie het 'n verskeidenheid aktiwiteite om te geniet soos die gebruik van ons biblioteek, kroeg en swembad. Vergeet jou probleme vandag en bespreek met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.
~ Thulamela B&B ~
Thulamela B&B is in ‘n natuurlike woud geleë ongeveer 3km vanaf Hazyview en bestaan uit 6 houtkothuise, elk met slaapplek vir 2. ’n Klein kontantkroeg is in elke kamer beskikbaar waarvan die inhoud daagliks aangevul word. Elke kothuis is toegerus met ’n basiese kombuis en privaat braai-area. Linne en handdoeke word voorsien. Bespreek vandag met ReisGenoot.co.za jou EENSTOP reisgenoot.