Blog Plasings

Collection by ReisGenoot

10 
Pins
 • 
30 
Followers
ReisGenoot
Rig jou kamers in sonder om die spaarvarkie te moet breek:    1.	Die bed: Onthou dat die bed die hoofrede is hoekom jou gaste daar is, koop matrasse van super hoë kwaliteit. Linne en duvets moet sag voel teen die vel en daar moet genoeg komberse wees. Pak die bed vol kussings van verskillende groottes om die kamer ‘n knus gevoel te gee.  2.	Bedkassies: Verskaf altyd vir jou gaste ‘n plekkie om hul belangrike items neer te sit terwyl hul slaap bv selfone, glase ens. Onthou dat dit nie altyd…

Reis met kinders – maklik gemaak!

Met Paasnaweek wat begin kop uitsteek begin baie gesinne uitsien, alhoewel die vakansie na ‘n droom klink moet mens oorweeg hoe jy die woelwaters lag-lag kan saamkarwei sonder ‘n chaotiese atmosfeer!

5 Konings Accommodation

5 Konings Accommodation in die Paarl nooi gaste uit om in een van die 10 stylvol versierde en suite-kamers te kom kuier. Aandag aan detail en vriendelike persoonlike diens is die doel van 5 Konings en sien uit daarna om gaste te verwelkom. Bly by 5 Konings Accommodation - 'n Selfsorg,Rugsak Reisigers - binne Groenvlei Paarl, Wes-Kaap

5 Konings Accommodation

5 Konings Accommodation in Paarl invites you to stay in one of our 10 stylishly decorated, en-suite rooms catering for your comfort and enjoyment. Friendly personal service is the goal of 5 Kings and is looking forward to welcoming guests. Stay at 5 Konings Accommodation - a Self-Catering,Backpack Accommodation - in Groenvlei Paarl, Western Cape

~ Blog plasing van die week ~

Top 10 aktiwiteite in Bloemfontein

~ Blog plasing van die week ~

~ Blog plasing van die week ~

ReisGenoot

~ Blog plasing van die week ~

~ Blog plasing van die week ~

ReisGenoot

~ Blog plasing van die week ~

~ Top 5 Buitelug-Aktiwiteite in Gauteng ~

ReisGenoot

~ Top 5 Buitelug-Aktiwiteite in Gauteng ~

12 Pakwenke Vir Jou Volgende Reis

12 Pakwenke Vir Jou Volgende Reis