KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Vetkoek The English have Yorkshire Pudding and the South Africans have Vetkoek! Fill it with mincemeat, cheese or any thing else that comes to hand.

African Food Recipes, Delicious Recipes, Easy Recipes, Yummy Food, Veggie Recipes, Starter Recipes, South African Dishes, Africans, Mushrooms

South African Lemon Meringue Tart A delicious, traditional South African tart…

South African Lemon Meringue Tart

South African Lemon Meringue Tart A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

Souskluitjies, Wanneer die hoender en pampoentert uit die oond kom, bak ek my souskluitjies.

Tannie Poppie se Souskluitjies, Wanneer die hoender en pampoentert uit die oond kom, bak ek my souskluitjies.

Pinterest
Search