Regtig Blog Artikels

Collection by Regtig

7 
Pins
 • 
58 
Followers
Regtig
Masker op! - Regtig

Masker op! - Regtig

As ‘n ma kan ek nie meer na ‘n publieke plek gaan sonder die vrees dat iemand my kinders gaan gaps nie.Ek loop met hierdie masker van selfvertroue rond...

Kosblik Tyd ... - Regtig

Kosblik Tyd ... - Regtig

Die skole het hierdie week begin en ek neurie die destydse CNA advertensie se liedjie met baie meer entoesiasme as 20 jaar terug: “Back to school, back to reality!” Ja, die kinders is terug hok toe en saam met hulle keer my varkies ook so een vir een terug na hulle hok toe. Nee, regtig, nog ‘n week langer en my arme man sou my vir goed by die groendakkies moes inboek. Gedurende die uiterse lang 6 weke wat die... Read More Read More

Onthou om te onthou - Regtig

Onthou om te onthou - Regtig

Die skool begin hierdie week en daar heers groot opgewondenheid in ons huis, want my oudste gaan Graad 1 toe.

Stadig Mamma - Regtig

Stadig Mamma - Regtig

Neem die vakansie ‘n tydjie en waardeer jou kleinding. Die tyd vlieg verby en sonder dat ons dit besef jaag ons verby sulke kosbare oomblikke wat ons nooit weer sal terugkry nie.