Rene D
More ideas from Rene
Hierdie is een van my gunsteling-resepte. Die koek se geur verbeter as dit ’n dag staan voor jy dit voorsit.

d330b886c96b8705b762f363ecf981f0.jpg (736×981)

GEBAKTE KARRINGMELKPOEDING sarie resep Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie (6-8 porsies) •	50 ml botter •	280 g suiker •	10 ml vanieljegeursel •	4 eiers •	240 g meel •	10 ml bakpoeier •	knippie sout •	500 ml karringmelk Verhit oond tot 180 °C. Room botter en suiker goed saam. Voeg vanieljegeursel en eiers by en klits goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg meelmengsel om die beurt saam met karringmelk…

Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoender.