PSALMS 118:1 Loof die Here , want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

PSALMS Loof die Here , want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Teks -1Kor 13 "Liefde hou nie boek van die kwaad nie.." #Afrikaans #AgapeLove

Teks -1Kor 13 "Liefde hou nie boek van die kwaad nie.." #Afrikaans #AgapeLove

Dag 17 Bybelvers: Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Dag 17 Bybelvers: Johannes Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense


More ideas
Pinterest
Search