Die liefde die beste medisyne

Collection by Ria Bath

11 
Pins
 • 
15 
Followers
Ria Bath
Afrikaanse Bybelverse: Die liefde

Die liefde

Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. 1 Korinthiërs 13:4-7 lockscreen / mobile wallpaper

Love is the secret password to every soul | Anonymous ART of Revolution

Love is the secret password to every soul

Quotes Photos Love Art Anonymous