Pinterest
Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne met bakpapaier. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Koel effe af. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak. Roer kakaome…

Heerlike Klam Sjokoladekoek.

Oond : 180 gr C. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Sif 2 k Bruismeel, halwe t sout, voeg dan 2 k suiker by, in mengbak.

Bienenstich Cake: Mike's birthday cake, a German "Bee Sting" cake. http://www.quick-german-recipes.com/bienenstich-recipe.html ❤️it!

Oma's Bienenstich Recipe (Bee Sting Cake) ❤️

My Bienenstich recipe is an easy version of the traditional "German Bee Sting Cake". Sweet, chewy, nutty top and creamy filling.

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…

mosaic6758393

How to flood cookies with royal icing

How to flood cookies with royal icing Pipe the outline of the cookie. Let it dry a few minutes before you flood with the runny icing

Warm bygereg v Braai

Posts about Braai/braaivleis bygeregte on Kreatiewe Kos Idees

Klapperkoekies ongeveer 48 koekies 125 g (¼ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 5 ml (1 t) vanielje 5 ekstragroot eiers 400 g (5 k) fyn klapper 125 ml (½ k) bruismeel knypie sout 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer Stel oond op 160 °C. 1 Room botter en strooisuiker tot liggeel. Klits vanielje by. 2 Klits eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. 3 Roer klapper, bruismeel en sout by tot gemeng. 4 Skep teelepels vol van beslag op bakplaat wat met bakpapier…

3 BESTANDELE SPONSKOEK IN DIE MIKROGOLF

3 BESTANDELE SPONSKOEK IN DIE MIKROGOLF

Goedkoop sjokolade-balletjies

Goedkoop sjokolade-balletjies

Cremora Beskuit | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout ml anyssaad (opsioneel) 200 g ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Pynappel-wortelkoek

Pynappel-wortelkoek

Mini boboties

Mini boboties

Minis, Tea Party, Finger Food

Dié gladde, romerige kaaskoeke is hemels! Genoeg vir 6 Berei: 15 min. Bak: 1 uur 30 min.  150 g...

Dié gladde, romerige kaaskoeke is hemels! Genoeg vir 6 Berei: 15 min. Bak: 1 uur 30 min. 150 g...

My ma sal kaalvoet oor die Drakensberg loop vir suurlemoenmeringuetert. Ek maak graag in die somer vir haar hierdie roomyskoek as dit te... Lemon meringue tart

My ma sal kaalvoet oor die Drakensberg loop vir suurlemoenmeringuetert. Ek maak graag in die somer vir haar hierdie roomyskoek as dit te.