Resepte

Collection by Sandra Bosman

718 
Pins
 • 
12 
Followers
Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, South African Recipes, Ginger Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Quick Garlic Rolls (No Yeast) 2019 Quick garlic rolls with no yeast a delicious combination of garlic & cheese The post Quick Garlic Rolls (No Yeast) 2019 appeared first on Rolls Diy. Bread Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, Garlic Rolls, Bread Rolls, Garlic Cheese, Vegetarian Cheese, Dinner Rolls

Quick Garlic Rolls (No Yeast) · Chef Not Required...

Fresh soft garlic & cheese bread from scratch - without yeast!

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon . Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Kos, Melktert Recipe, Ma Baker

Versameling - MELKTERT RESEPTE

Versameling - MELKTERT RESEPTE BESTE MELKTERT OOIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/melktert-resepte.html [ Lucia van der Westhuizen] Hiervan kan ek getuig, maak net dit. Jy kan enige kors gebruik. "En hoe weet ek dit? Want ek het 18 resepte voor die een probeer. Niemand het 'WOW' gesê nie. Met die een is dit al wat almal sê. Met hierdie resep, hou die tert sy vorm as jy dit bedien. Koop sommer 2 klaar gemaakte melktert korse by spar, nie worth it om jou eie te…

  South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Baked Vegetables, Veggies

GROENBOONTJIES / GREENBEANS

GEBAKTE GROENBONE EN NIKNAKS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/groenboontjie-greenbeans.html Gaar boontjies Gerasperde kaas Spek en uie gebraai witsous 1 pak niknaks gekrummel MAAK SO: Pak 2 lae van alles. Bak by 180°C tot goed warm. So maklik soos dit.*Kos vir kampeerders met idees vir kampering* Sharlene Earle Retief GROENBONE GEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/groenboontjie-greenbeans.html 1 kg groenbone sag gekook 250 g gerookte…

  Egg Yellow, Bottle Warmer, South African Recipes, Hot Sauce Bottles, Bling, Kos, Jewel, Aries, Blackbird

KERRIE UIE BLING

KERRIE UIE BLING http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2018/08/kerrie-uie-bling.html **Eie verwerking Helena* 2 kg Klein uitjie [piekel uie] 1t sout 3-4k water [om in te kook] SOUS 2k Asyn 3 k Suiker 3k Water [As jy meer sousie wil he nog 1 Water] 3 t Kerrie Poeier 2t Borrie 1/2 t Egg Yellow [half] 2-3 e Mielieblom [Maziena] METODE Kook uie en sout vir so 10min in water tot amper sag Dreineer al die vloeistof goed Kook sous vir 5min. Voeg bymekaar en kook 10min Maak mielieblom…

  Cucumber, Salads, Recipies, African, Snacks, Traditional, Food, Recipes, Appetizers

GEBOTTELDE BONE SLAAI

Het gou bietjie rakke skoongemaak en kry toe 5 alleen blikkies boontjies en besluit sal maar gou ietsie inmaak met dit. GEBOTTELDE BONE SLAAI: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/gebottelde-bone-slaai.html 1 x Baked Beans[Sy sousie het ek by my sous mengsel gevoeg] 1 x Butter Beans 1 x Red Beans 2 x Four Bean Mix 1 Groot uie baie fyn gekap 3 Groen Soetrissies baie fyn gekap Braai solank die uie en rissies in bietjie olie tot gaar Meng nou jou soorte Bone en plaas dit…

  Pork, Meals, Recipes, African, Traditional, Business, Rain, Kale Stir Fry, Meal

LEWER GEREGTE

LEWER GEREGTE Soetsuur-lewer met uie http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/lewer-geregte.html 500 g beeslewer 60 ml (¼ k) koekmeelblom sout en varsgemaalde peper na smaak 45 ml (3 e) kookolie 2 middelslag-uie, grofgekap 1 groen soetrissie, ontpit en in repe gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in repe gesny ½ pynappel, geskil, in skywe en dan in kwarte gesny Sous 125 ml (½ k) soetrissiesous 30 ml (2 e) olyfolie 2 ml (¼ t) Worcestersous 2 ml (¼ t) sojasous 80 ml (1 derde…

  Human Dignity, Scones, Breads, Food, Bread Rolls, Essen, Bread, Meals, Braided Pigtails

RSG - Dis die een! || Resepte || Piesangbrood met speserye

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

  Waffles, Favorite Recipes, Bread, Breakfast, Food, Morning Coffee, Brot, Essen, Waffle

BROOD

MAKLIKE ROER WITBROOD Jy kan sommer met jou huiswerk aan gaan met die brood ! Toe verander my hele lewe met die resep! 7 koppies meel (Dis presies 1Kg)(Koekmeel) 4 Koppies Water(Lou water) 2 ...

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Types Of Food, Bbq, Recipies, Pork, Cooking Recipes, Meet, Search, Nostalgia, Barbecue

Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste klamste sjokolade koek wat jy ooit jou tande in sal lê. As jy ...

Hier is al vanaand se Kom Ons Braai: familie en vriende-resepte Allrecipes, Steak, Beef, Food, Meat, Essen, Steaks, Meals, Yemek

Hier is al vanaand se Kom Ons Braai: familie en vriende-resepte

In Pretoria sit PG en Rico steak met aspersiesous voor. Wessel en Drikus maak ’n filet gevul met uie en kaas wat toegedraai is in spek, terwyl Werner en Franco tjoppies op die kole gooi.

  Mince Dishes, Cheeseburger Chowder, Mashed Potatoes, Soup, Ethnic Recipes, Alice, Beef, Whipped Potatoes, Meat

BOBOTIE GEREGTE

BOBOTIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/bobotie-geregte.html Bobotie is moontlik die gewildste gereg van die Kaapse kookkuns. ‘n Gebakte eier- en melksous, met ‘n titseltjie suurlemoensap, of ‘n lourierblaar of wat, bedek ‘n pikante potpourri van geure – maalvleis met kerrie, appelkose, rosyne, neyte en kruie. Bestanddele: 1 kg gemaalde vleis 1 groot ui 25 ml (2 eetl.) botter of olie 1 dik sny brood 250 ml (1 koppie) melk 2,5 ml (1 eetl.) appelkooskonfyt 50 ml (4…

  Muffins, Ethnic Recipes, Blog, Muffin, Blogging, Cupcakes

10 Lekke resepte vir Wêreldkosdag! - LekkeSlaap Blog

Vandag vier ons Wêreldkosdag op ʼn gepaste wyse – 10 liplekker resepte uit die LekkeSlaap-span se eie kombuise en familieresepteboeke. Ons het iets vir elke geleentheid, van melkkos tot spaghetti bolognaise, en van gemmerpoeding tot viskoekies. Só vier ons ons land se eie diverse koserfenis en voeg ​ʼn paar internasionale disse ook by die potjie! […]