weekends

Collection by Ralph Johnston

13 
Pins
 • 
24 
Followers
Ralph Johnston
Low Carb No Wonton, Wonton Soup!FoodIMakeMySo… *Also check out my 30 Day Low Carb Challenge and my Beachbody page, both in a tab on my website! Atkins Recipes, Paleo Recipes, Low Carb Recipes, Real Food Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Free Recipes, High Protein Low Carb, Low Carb Keto

Food I Make My Soldier - Real Food Recipes. Fitness, Health

Real Food Recipes. Fitness, Health

Kowie River Guest House Places Of Interest, Cape, Road Trip, Places To Visit, African, River, Mansions, House Styles, Mantle

Kowie River Guest House | LekkeSlaap

Kowie River Guest House bied 'n unieke ervaring in ontspanne verblyf, terwyl jy die lewe aan die oewer van die pragtige Kowierivier geniet. Die 27 km bevaarbare rivier loop deur die pragtige grens-stad, Port Alfred, in die hartjie van die Sonskynkus ... Die gastehuis bied 3 goed toegeruste dubbelkamers teen die rivier, met aparte ingange. Elke kamer het 'n privaat stoep met 'n gasoond, tweeplaatstoof, eetgerei en mengbak. Elke kamer het 'n moderne, volledige en suite-badkamer met 'n…

Teniqua Treetops Karatara Teniqua Treetops is a tented tree-house resort set in the lush forest along the Garden Route between Knysna and Sedgefield. These eco-friendly, hand-crafted tree houses offer a unique alternative for self-catering accommodation. Jacuzzi, Cities, Safari Holidays, Knysna, Relax, Unique Trees, Romantic Honeymoon, Luxury Camping, Parking

Teniqua Treetops | LekkeSlaap

Teniqua Treetops bied unieke akkommodasie in 8 omgewingsvriendelike boomhuise in die inheemse woud naby Knysna. Elke boomhuis kombineer hout-, glas- en seilkomponente om 'n weergalose vakansieplekkie te skep. Die uiters private, ten volle toegeruste boomhuise is uitgesprei oor 35 hektaar. Van die 8 huise is daar 4 romantiese, weggesteekte wittebrood-boomhuise met groot baddens op die voorste dek en eindelose uitsigte. Die ander 4 boomhuise bied hope pret. Hulle bied handgemaakte…

Beautiful beach cottages in the Cape Columbine Nature Reserve. Travel Info, Nature Reserve, Beach Cottages, Beautiful Beaches, West Coast, Cosy, Travel Destinations, Places To Visit, Shed

Sea Shack | LekkeSlaap

Sea Shack bied 'n unieke eko-glanskamp-ervaring op die randjie van die water in 'n stukkie natuur. Ons het 10 pragtige huisies teen 'n skilderagtige baai in die Cape Columbine Natuurreservaat. Saans sus die see jou aan die slaap en soggens word jy wakker met die gekrys van seemeeue. Die tarief sluit ook die toegangsfooi tot die natuurreservaat in. Elke bekoorlike Sea Shack is ontwerp om gaste te akkommodeer in hierdie rustige, idilliese omgewing. Elke woonstel is toegerus met 'n superieure…

Shades of Provence - Shades of Provence is a guest house located in the center of the postcard pretty town of Riebeek Kasteel. The guest house offers four en-suite rooms which feature TVs with DStv, tea and coffee-making .

Shades of Provence | LekkeSlaap

Shades of Provence is weggesteek in die hartjie van die poskaartmooi Riebeek-Kasteel en dit bied selfsorgverblyf met 'n verskil. Kom geniet die Suid-Afrikaanse platteland en ervaar ware plattelandse gasvryheid, uitmuntende kookkuns en wonderlike wyn van die vallei. Shades of Provence is 'n bekoorlike en sjiek Frans-Provensaalse huis met 4 en suite-slaapkamers wat individueel of as 'n geheel bespreek kan word. Die huis kan ook in 2 ewebeeld-eenhede gedeel word. Al die kamers beskik oor 'n…

Needles Lodge Giraffe, Animals, Animales, Animaux, Giraffes, Animais, Animal

Needles Lodge | LekkeSlaap

Needles Lodge skuil in Marloth Park. Dié vakansiedorpie is in Mpumalanga se noordooste geleë. Dit is 'n bekende oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin. Heelwat wild, soos vlakvarke, kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste en rooibokke kom hier voor. Klop by ons aan as jy wil ontvlug van die rumoerige stad. Ons 6 eenhede is pragtige ingerig en elkeen is uniek versier. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n…

Strand House starting at a night, Sleeps Book Strand Beach Lodge in Cape Town now! Decor, Outdoor Decor, House, Home N Decor, Lodge, Home Decor, Beach Lodging

Strand Beach Lodge | LekkeSlaap

Die unieke eiendom is op 'n veilige gholflandgoed teen die strandfront van Valsbaai geleë. Die villa is in die Strand en bied 'n seekant-leefstyl aan die randjie van die Kaapse Wynlande. Die dekor van die bekoorlike grasdakhuis is 'n samesmelting van klassieke-Kaaps en ouwêreldse romanse met verskeie antieke stukke. Die kombuis is volledig toegerus en smag na 'n gesin wat in die kombuis saamdrom om 'n heerlike maaltyd op te tower. Die leefarea lok jou na die grasperk buite. Aan die ander…

(20) Twitter Hipster, Twitter, Style, Hipsters, Stylus, Boyshorts

Twitter. It's what's happening.

From breaking news and entertainment to sports and politics, get the full story with all the live commentary.

Buffalo Valley borders the Goukamma River and now offers three fully-equipped, self-catering timber lodges able to sleep between four and six people. Nature Reserve, Lodges, Garden Bridge, Wildlife, Deck, Outdoor Structures, River, Buffalo, Outdoor Decor

Goukamma Nature Reserve - CapeNature

Goukamma Nature Reserve and Marine Protected Area is situated on the Garden Route and is home to an abundance of smaller wildlife, birds and fish.

Fans were in ecstasy at the Misano World Circuit near San Marino, Italy, where local MotoGP superstar Valentino Rossi was victorious on Sunday. It was Movistar Yamaha’s first win of … Motogp Valentino Rossi, Valentino Rossi 46, Grand Prix, Moto Journal, Vale Rossi, Rimini Italy, Motorcycle News, The Championship, Rugby

Twitter. It's what's happening.

From breaking news and entertainment to sports and politics, get the full story with all the live commentary.

Embedded image permalink

Fynbos Retreat (@Witvoetskloof)

The latest Tweets from Fynbos Retreat (@Witvoetskloof): "Great fun#Fynbos Retreat# in the fynbos@SledgehammerCPT @flowervalleyct"

  Golf Courses, Vineyard, Photo Galleries, Country Roads, Twitter, Gallery, Awesome, Outdoor, Outdoors

TravelGround on Twitter

“Awesome photo gallery of #discoverOverberg http://t.co/uGcHyufrLl @blindcripple @XplorioStanford @LagoonAndSea”