Cetshwayo (1826-1884), a king who fought the British in the Anglo-Zulu wars, was also the last independent monarch of the Zulu nation.

King Cetshwayo kaMpande leads the Zulu people during the Anglo-Zulu War

By Voortrekker Pas is daar 'n monument van 'n vrou wat weg loop van Natal af.  Dit is in nagedagte van Susanna Smit, die suster van Gert Maritz, wat gesê het sy sal eerder kaalvoet terug oor die berge trek as om in Natal onder Britse beheer te bly.

Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember.

Die monument het die name van 5 Voortrekker leiers: Piet Uys, Andries Hendrik Potgieter, Andries Pretorius, Piet Retief and Gerrit Maritz. Die lengte van elke pilaar is verteenwoordigend van hoe ver elke leier getrek het en op 16 Desember word 'n Christelike boodskap op die voet van die monument verlig deur die beweging van die son en ter herdenking van die slag van Bloedrivier.

n-architektur: “ Monument to the Voortrekkers, Winburg, Orange Free State. 27 December 1990 Photographed by David Goldblatt ”

Louis Botha is op Greytown in die teenswoordige KwaZulu-Natal gebore en het as jongman in 1884 aan 'n ekspedisie onder leiding van Lucas Meyer deelgeneem om die hoofkaptein van Zoeloeland, Dinizulu, op sy troon te herstel. Dinizulu het uit dankbaarheid 'n stuk grond aan hulle gegee, waarvan Botha se deel die plaas Waterval naby Vryheid was.

This Day in History: Sep Gen. Louis Botha, soldier, statesman and first prime minister of the Union of South Africa, is born.

Talle mismoedige Boere trek van 1836 af noordwaarts onder die Britse gesag uit (die "Groot Trek") en stig hul eie republieke in die noorde: die Oranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek of Transvaal.

ANDRIES PRETORIUS is op 27 November 1798 by Graaff-Reinet in die destyds Kaapkolonie gebore, die vyfde geslag van die Suid-Afrikaanse Pretorius-stamvader.    Die seun, Martinus Wessels Pretorius, stig Pretoria vernoem na sy pa, Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius. En in die Ou Kerkhof van die einste Pretoria—wat dekades later die administratiewe hoofstad van ’n verenigde Suid-Afrika sal word—sal Andries Pretorius se stoflike oorskot in 1891 met groot eerbetoon herbegrawe word…

The plight of the Boers caused much international condemnation of the British, and numerous foreign volunteers came to the aid of the embattled Republics. Above, pictured during the Siege of Ladysmith, are members of the Irish Brigade, which was composed of Irish and Irish-Americans, many of them miners who already had been working in the region. Standing in the center wearing the white is Col. JYF Blake, the commander of the Brigade, and an ex-US Army officer. (McGregor Museum)

The plight of the Boers caused much international condemnation of the British, and numerous foreign volunteers came to the aid of the embattled Republics. Above, pictured during the Siege of.

Women and children were always helping their men defend their people by loading weapons for the men, and even helping to shoot

PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het.

ANDRIES HENDRIK POTGIETER wie se trek van tweehonderd siele die eerste georganiseerde trek uit die Kolonie was, was in die distrik Tarka, waar hy gewoon het, ’n man van aansien. Volgens die beskrywing van tydgenote was Potgieter ’n groot man, sterk gebou en met ’n indrukwekkende voorkoms. Sy baard en hare was donkerbruin met ’n rooi skynsel, en een bron verwys na die breërandhoed wat hy in die week gedra het, maar ’n hoëbolkeil met plegtighede.

LOUIS TRICHARDT se geselskap en dié van Lang Hans van Rensburg was die eerste wat die uittog uit die Kolonie na die noorde aangedurf het. Met hul trekke was hulle baanbrekers in ’n ruwe en onontwikkelde land.  Sy trek het in die begin van 1836 met nege mans, nege vroue en 31 kinders oor die Oranjerivier beweeg. Dit was kort op die hakke van Van Rensburg se trek van tien mans, tien vroue en dertig kinders.

Pinterest
Search