Schalk Willem Burger - Hy het in 'n aantal veldslae diens gedoen, soos die Sekhukhune-oorlog van 1876, en later gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Eerste Boere-oorlog) van 1881, het hy as waarnemende Veldkornet gedien. Hy is in 1885 as Komdt van die Lydenburg Komm verkies. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog (Tweede Boere-oorlog) het hy as Kommandant-Generaal in 'n aantal veldslae gedien, insluitend die Slag van Spioenkop en die Slag van Modderrivier, op 30 Okt 1899.

Van die jongste tot die oudste was ons almal vegsmanne, en ek herhaal maar net wat ander van ons gesê het as ek sê dat ons die beste skuts van die wêreld was. Ons Boere het so te sê groot geword met die geweer in die hand en in die saal, en die krygsmantalent was in die Boer se bloed. Dis iets wat hy oorgeërf het van sy voorouers, wat die eienskap verwerf het deur hul alledaagse leefwyse."

Hierdie foto van Kruger wat in 1864 geneem is hang in Krugerhuis in Pretoria. this Day in History: Oct 10, 1825: Paul Kruger, the face of Boer resistance against the British during the Second Boer War is born

Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n genl tydens 2de Vryheidsoorlog.De Wet was 27 jaar oud met die uitbreek van die 1ste Vryheidsoorlog -1880.Hy het saam met Heidelberg Kommando geveg deelgeneem aan die Slag van Laingsnek, hy het sy dapperheid getoon by Ingogo en Majuba vroeg in 1881.In Maart en April van 1900 het De Wet 'n offensief van stapel gestuur wat 'n herlewing in die Boere se stryd ingelui het.Hy het 'n legende geword met sy guerilla-aanvalle in die suidooste van die land.

Pinterest
Search