KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Vetkoek The English have Yorkshire Pudding and the South Africans have Vetkoek! Fill it with mincemeat, cheese or any thing else that comes to hand.

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d…

Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle.

Crunchies – Traditional South African Oatmeal Cookie Bars | OrnaBakes

Crunchies - Traditional South African Oatmeal Cookie Bars

Amarula Coffee Dom Pedro

last time it was amarula, whiskey, coffee and chocolate/chili liqueur for the brave. Next time there will be ice cream.

Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis .

Op 27 Februarie vier Suid-Afrika weer Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.

Hier’s die 5 gewildste resepte wat op ons webblad verskyn het. kan jy raai wat is nommer

Tuis Crunchies resep

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan.

Frikkadel in skorsie

– (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1 el asyn ½ kop appelkoos konfyt 3 el goei…

Print PDF Ek gee dit net soos die tannie dit vir my gegee het: 1. Pluk die vye as dit mooi uit geswel is, maar nog nie te groot nie. Die blommetjie op die vy se bassie moet nog nie oop wees nie. Liefs voor die 10 de oktober as dit nie n baie koue …

Print PDF Ek gee dit net soos die tannie dit vir my gegee het: Pluk die vye as dit mooi uit geswel is, maar nog nie te groot nie. Liefs voor die 10 de oktober as dit nie n baie koue …

93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. » Karamel Tert

93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste. » Karamel Tert

tamatiesous johan coetzee

tamatiesous johan coetzee

slaphakskeentjies

: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn koppie koue water koppie suiker 1 knippie …

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurle…

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurle…

Bo-Kaap Cape Malay Curry Powder - South African Spice Mixture Read more: http://www.food.com/recipe/bo-kaap-cape-malay-curry-powder-south-african-spice-mixture-

Kaap Cape Malay Curry Powder - South African Spice Mixture

Pinterest
Search