Milktart

Collection by Tracey Prinsloo

7 
Pins
 • 
40 
Followers
Tracey Prinsloo
Ma like milk tart Cold Desserts, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Baking Desserts, Kos, Microwave Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Tart Recipes

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Op soek na nóg liplekker yskastert-idees? Kyk in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos vir heerlike resepte. Custard Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Light Recipes, Bread Recipes

Vla-en-kondensmelktert

Op soek na nóg liplekker yskastert-idees? Kyk in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos vir heerlike resepte.

Recipe Easy South African Milk Tart (Melk Tert) by janinewood, learn to make this recipe easily in your kitchen machine and discover other Thermomix recipes in Baking - sweet. Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Milktart Recipe, Milk Tart, Mousse, Bellini Recipe, Custard Recipes, Thermomix Desserts

Recipe Easy South African Milk Tart (Melk Tert) by janinewood - Recipe of category Baking - sweet