Proudly South African, #bobotie makes for a hearty meal.

Whether you’re fasting for or just Proudly South African, makes for a hearty meal.

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die ...

south african style lemon meringue pie

south african style lemon meringue pie

Pinterest
Search