Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous | SARIE | Beef with cheese #quiche with tomato and onion sauce

As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

quick Oven Baked Mashed Potato Cakes

Oven Baked Mashed Potato Cakes

quick-mashed-potato-cakes-recipe mashed pot 2 eggs 2 T butter 1 T milk 2 T onion T chpd chives 1 c pancetta breadcrumbs spray bottom muffin tin sprinkle w/breadcrumbs.

In en om die huis: TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlp Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Koo…

Klapperkoekies ongeveer 48 koekies 125 g (¼ blok) sagte botter 375 ml (1½ k) strooisuiker 5 ml (1 t) vanielje 5 ekstragroot eiers 400 g (5 k) fyn klapper 125 ml (½ k) bruismeel knypie sout 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer Stel oond op 160 °C. 1 Room botter en strooisuiker tot liggeel. Klits vanielje by. 2 Klits eiers een vir een by en klits goed ná elke byvoeging. 3 Roer klapper, bruismeel en sout by tot gemeng. 4 Skep teelepels vol van beslag op bakplaat wat met bakpapier…

Marokkaanse melktert. 6 e botter, gesmelt 500 g filodeeg ¼ t fyn kaneel, plus nog ʼn bietjie vir versiering 1½ k melk 3 groot eiers ½ k kondensmelk ½ t vanieljegeursel versiersuiker vir versiering Metode: Smeer ʼn 23cm koekpan met botter. Plaas twee velle filodeeg in die pan en vou die kante om op hulself sodat die kante van die pan gedek is. Vou die oorblywende filodeeg velle in repies en rangskik in regop spirale in die middel van die pan. Smeer die deeg ligweg met gesmelt

More ideas
Pinterest
Search