"Your worst day can never be bad enough that you are outside the reach of God's grace. Keep the faith and trust Him."

Jou ergste dag kan nooit só erg wees dat jy buite die bereik van God se genade is nie.

Teks -1Kor 13 "Liefde hou nie boek van die kwaad nie.." #Afrikaans #AgapeLove

Teks -1Kor 13 "Liefde hou nie boek van die kwaad nie.." #Afrikaans #AgapeLove

Die grootste tronk waarin mense kan leef, is die vrees vir wat ander mense dink | Altyd Afrikaans

Vergeet van wat ander mense dink en begin ten volle lewe vir Jesus Christus

Die Here se liefde vir jou is ontelbaar en onmeetbaar. Niks wat jy kan doen gaan dit verminder of vermeerder nie. Dis die wonderwerk van genade.

Die Here se liefde vir jou is ontelbaar en onmeetbaar. Niks wat jy kan doen gaan dit verminder of vermeerder nie.

__ⓠ N.P. van Wyk Louw #gebed #Afrikaans #Immanuel #Prayer

__ⓠ N.P. van Wyk Louw #gebed #Afrikaans #Immanuel #Prayer

Bible Qoutes, Fat Flush, Afrikaanse Quotes, Special Quotes, Christian Quotes, Quote Art, Art Journaling, Scriptures, Art Diary

Profile Pics, Afrikaans, True Words, Hugs, Christianity, Daisies, Encouragement, Blessings, Art Ideas

Dit was algemene praktyk onder die Joodse skaapwagters om die lammers wat die heeltyd afdwaal se een been te breek en dan met die skaap om hul nekke te loop totdat die been genees het. Sodoende kon die skaap sy meester se stem leer ken terwyl hy rondgedra word. Hy het ook so sy afhanklikheid van die wagter geleer. Die Here werk so met ons ook vandag. Hy gaan haal ons wanneer ons die pad byster raak en dra ons deur swaar tye en tugtiging sodat ons leer om net op Hom

Pinterest
Search